Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat indien 2 gaste wat een kamer deel bespreek, die ander kamer gesluit sal word. Indien 2 gaste wat nie bereid is om een kamer te deel nie bespreek, vra ons dat dit in die navraag bekend gemaak word, aangesien dit sal verseker dat beide kamers voorberei is. Laasgenoemde opsie sal lei tot 'n hoër tarief per nag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Beach Boulevard West, Portobelo 11, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang