Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Shearwater on Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ronald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 128 Shearwater on Sea
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vici R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vici R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek gewees, baie rustig.

Ons het baie lekker gerus. Dis skoon en privaat. Baie geniet, dankie. Sal definitief terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdelize B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë, ruim vir 2 mense.

Die eenheid is ruim vir 2 mense en gerieflik geleë om Myolistrand te besoek sonder om parkering te soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en BAIE goed geleë.

Daar was niemand by ontvangs nie en gesukkel om iemand op die selfoon te kry om die sleutels en 'n haardroër te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carl Urban-straat 11, Shearwater on Sea 128, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86ec6d1f851eb4d6f5f2cd83c75464dee01d191f3ce1dcdcc7a5e5b6036181c46a82b91516f3c46b552e5daaa3ac2d186377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 11 Carl Urban Street Shearwater on Sea 128 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.03283443242 22.802649736404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem