26 on Chardonnay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Esther G - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf met rustige atmosfeer.
Elriet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike pragtige huislike huis weg van die huis af!
Barendwillem K - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and relaxing.
Lorette D - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant, safe and clean.
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Kim L - Jul 2023
Algehele gradering
The house is beautiful, clean and comfortable and each room with its own bathroom.
Yolanda P - Jul 2023
Algehele gradering
Was awesome.
Natasja R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie spasie en gemaklike atmosfeer.
Lees meerLiezl D - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat jy wil hê in 'n vakansiehuis.
Lees meerTheo T - Feb 2023
Algehele gradering
Gesinsnaweek met volwasse kinders en bywoon van troue.
Hugo V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, ontspanne, produktief.
Adrian R - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige atmosfeer.
Wiekus P - Feb 2022
Algehele gradering
Altyd lekker!
Lizinda S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis op sekuriteitsgholfbaan.
Hannelie W - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Tarnia S - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely location, spacious accommodation.
Marius W - Aug 2021
Algehele gradering
Van die beste plekke om te bly in Robertson.
Ann M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik! Huis is pragtig en omgewing is mooi.
Melaney C - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi huis met baie plek.
Marius W - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker plek vir familie met kinders.
Liesl S - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful property; stylish; clean, everything that one could need was available.
Michael W - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike spasie, veilig en gemaklik.
Linda J - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, veilige omgewing met heerlike onthaal-area en privaatheid vir elke kamer.
Johan K - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Jurie G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Ronel N - Jul 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek uit die stad. Regtig aan te bevole.
Jan Z - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde.
26 on Chardonnay se terugvoer
Baie, baie dankie Jan.
Kyle I - Jun 2019
Algehele gradering
Brilliant weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljante naweek weg.
Ideale huis en ligging. Huis was skoon en goed toegerus om 'n lekker tydjie te hê. Sal definitief terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
26 on Chardonnay se terugvoer
Thank you, Kyle, for a great review.
Regards,
Lynn
Igna J - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is 'n ruim goed-toegeruste huis met heerlike kuierruimte.
Karlien V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige vakansiehuis op gholflandgoed!
26 on Chardonnay se terugvoer
Hello Karlien,
Baie dankie vir die vrygewige en positiewe terugvoer op 26onChardonnay.
Groete Lynn
Arthur S - Jan 2019
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay.
Robert D - Des 2018
Algehele gradering
Conveniently situated and comfortable facilities.
Candice N - Okt 2018
Algehele gradering
A wonderful relaxing peaceful place of beauty.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Wonderlike en rustige plek vir ontspanning.
Ons het ingeklok sonder enige moeite of probleme. Die eenheid was baie ruim en lig. Die kombuis is goed toegerus en ons het 'n wonderlike tyd saam met die kinders gehad. Sal beslis weer hier bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Darran F - Jul 2018
Algehele gradering
Stunning house and great hosts.
Rohan V - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, op winter special met 8 mense.
Wessel B - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike ligging, pragtige huis wat wonderlik leef vir 'n groot groep.
Alicia V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Victor S - Jan 2018
Algehele gradering
Luxury and great value, far from the maddening crowd.
Monika D - Okt 2017
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar!
Lappies L - Jul 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Pierre L - Apr 2017
Algehele gradering
Kan dit sonder twyfel aanbeveel.
Wiekus P - Mrt 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek om te bly, gaan beslis weer kuier.
Chris S - Des 2016
Algehele gradering
Ruim, netjiese woning.
Marzanne T - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek in 'n lekker huis.
Jurie G - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis!
Hanneri S - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend, uiters netjies en ten volle toegerus.
Rene J - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese verblyf. Baie goed toegerus.
Richard M - Feb 2015
Algehele gradering
Ideale plek om te bly in Robertson.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chardonnay-weg 26, Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom