West Beach Akkommodasie by 2@Carlisle | LekkeSlaap
+18

2@Carlisle

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir 2@Carlisle
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Preston Swartz S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preston Swartz S
Gesin met klein kinders

Die verblyf was absoluut salig. Ideaal vir paartjies en gesinne. Die gasheer is baie warm en vriendelik.

Ons het die verblyf baie geniet. Hou so aan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The stay was absolute bliss. Perfect for couples and families. The host is very warm and friendly.

We really enjoyed the stay. Keep it up!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

2@Carlisle's terugvoer

Dear Preston. Thank you for your kind words, I am glad that you enjoyed your stay and we met your expectations. Regards Leon

2@Carlisle
Anneline L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline L
Saam met vriende

Gerieflik en pragtig! Heerlik gebly!

Die ligging is asemrowend en die verblyf was onverbeterlik. Ons is wonderlik begroet en welkom geheet en Leon se diens en hulp was uit die boonste rakke!

Daryll F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryll F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and enjoyable.

The room was hot but there an air con. There is not warm water, but all else is fine.

2@Carlisle's terugvoer

Thank you for your recommendation. As I repeatedly asked please don't hesitate to advise me of any shortcomings you may experience, I did not know about the hot water - I apologize for any inconvenience Kind Regards, Leon.

2@Carlisle
Daniel L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Gesin met klein kinders

Pleasant stay at a great location.

Leon was very accommodating and hospitable, and was willing to help with everything. Good internet connection, and a generator that provides lights and internet during load shedding, which helped a lot.

2@Carlisle's terugvoer

Thank you Daniel. And again congrats with the new little one was great to be part of your lives for the 4 days. Regards Leon.

2@Carlisle
Janine B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Fantasties en baie lekker.

Dit was baie lekker, goeie ligging en Leon is 'n fantastiese gasheer. Die was een van die beste plekkie wat ons nog in Kaap by gebly het. Elke dag skoongemaak en verwelkoming was baie nice gewees. Baie dankie Leon ons sal beslis weer by jou boek.

2@Carlisle's terugvoer

Groot Plesier. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir julle ondersteuning. Mooi bly. Leon

2@Carlisle
Rikus V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V
Enkelreisiger

Rustig en goeie gasheer.

Leon is die perfekte en vriendelikste gasheer en sy regterhand, Zoe, is altyd daar om mens se woonstel skitterblink te los. Is ontvang met lekker sap en vrugte en die verblyf was presies wat ek nodig gehad het om op te vang met werk. Albei is altyd daar met 'n vriendelike verwelkoming en niks is té moeilik nie. Sal Leon aan almal kan aanbeveel.

2@Carlisle's terugvoer

Dankie Rikus. Jy stel nou die peilvlak hoog vir my.

2@Carlisle
Regina N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina N
Gesin met klein kinders

Dit was fantasmagories.

Leon was baie goeie gasheer, ons het fantastiese verblyf gehad. Hy het dat ons vroeër in check aangesien ons ver gereis het. Hy het ook belanggestel in ons veiligheid, via sms. Die kinders het die swembad geniet en die plek is netjies. Dit was wonderlik.

2@Carlisle's terugvoer

Baie dankie vir wonderlke verwysing, Word opreg waardeer.
Seen vir julle.
Leon

2@Carlisle
Charlene C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Gesin met klein kinders

Topverblyf!

Ons verblyf by 2@Carlisle was fantasties. Baie vriendelike mense, laat 'n mens baie tuis voel. Plek pragtig en skoon, met alle toebehore wat nodig is. Regte waarde vir geld.Sal enige tyd weer daar gaan bly en beveel dit sterk aan vir ander vakansiegangers. Baie dankie vir jul goeie diens en gasvryheid. Sal definitief weer daar bespreek in die toekoms.

2@Carlisle's terugvoer

Baie dankie julle. Bly julle het die Kaap geniet en die verblyf dit verder vir julle bederf het. Ons waardeer julle besoek en sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Leon en Christelle.

2@Carlisle
Ronel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

2@Carlisle is a pragtige plek. Ons is vriendelik ontvang die plek was skoon en netjies. Leon was altyd reg om te help met enige iets wat ook al nodig was. Dis regtig 'n plekkie wat netjies en regtig goeie waarde vir geld. Puik diens!

2@Carlisle's terugvoer

More Ronel
Baie dankie vir jou pragtige Resensie. Mooi Bly.
Leon

2@Carlisle
Cecile B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek.

Pragtige plek. Baie skoon en netjies. Puik diens. Sal beslis weer daar bly. So rustig en naby aan alles. Sal dit beslis aanbeveel.

2@Carlisle's terugvoer

Baie dankie Cecile, ons waardeer julle inset en vertrou ons sien julle weer. Dankie, Leon.

2@Carlisle
Sandra P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en het baie welkom gevoel, dit was die beste waarde vir geld gedurende ons toer deur die Wes-Kaap.

Ons het baie welkom gevoel en het dit geniet. Die plek was skoon, netjies en huislik. Beste waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had an amazing time and felt very welcome, it was the best value for money during our trip of the Western Cape.

We felt very welcome and enjoyed our stay. The place was clean and tidy with a homely feel. Best value for money through our trip.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

2@Carlisle's terugvoer

Dear Sandra,
Thank you, I am glad you enjoyed your stay.
Leon

2@Carlisle
Simone P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

The owners were very nice and made us feel welcome. The loft we stayed in was everything we expected and more. Very nice environment and safe also. We truly had a very relaxing stay.

Lincoln A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln A
Gesin met klein kinders

Voel baie welkom, veilige parkering met 'n skoon en netjiese verblyf.

Ons het die rustigheid baie geniet met ons kleintjies, hoogs aanbeveel! Alles wat jy nodig het, voel baie veilig en gemaklik met die vriendelike eienaars. Rustig, stil die plekke is baie gerieflik en netjies.

2@Carlisle's terugvoer

Baie Baie Dankie
Mooi Dag, sien weer.
Leon

2@Carlisle
Rachelle V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies, mooi groot storte en 'n algemene huislike gevoel.

Ons het 'n pragtige verblyf daar gehad, hulle het ons met ons twee miniatuur schnauzers sonder 'n probleem geakkommodeer. Baie vriendelik en die kamer was vlekkeloos.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very clean and neat, nice big showers and a homey overall feeling.

We had a lovely stay there, they accommodated us with our two miniature schnauzers without a problem. Very friendly and the room was spotless.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle-singel 2, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXHILCIvOHC761IlISY3OLBmGLzGeRf5ye7B4NNgERjCV2y0GKV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 2 Carlisle Close West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.809443 18.472985
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za