303 Kusweg Tergniet
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 303, Tergniet, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
303 Kusweg Tergniet bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorpie Tergniet. Dit is op die Tuinroete tussen Klein Brakrivier en Groot Brakrivier geleë. Ons bied knusverblyf in 'n drieslaapkamerhuis, regs van die strand, wat lieflike see-uitsigte waarborg.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf en 'n yskas, asook 'n ontbyttoonbank. Daar is 'n eetkamertafel met stoele wat na 'n sitkamer met 'n TV lei. Verder is daar ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe in die huis beskikbaar.
Let asb. dat water ingesluit is maar koopkrag word gebruik.
Daar is braaigeriewe in die rustige tuin en gaste is verseker van 'n toesluitmotorhuis en 'n alarmstelsel. Die strand is oorkant die pad en dus maklik bereikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 303 Kusweg Tergniet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Jaar gelys 8
Ligging
- Kusweg 303, Tergniet, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 303 Kusweg Tergniet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 303, Tergniet, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom