LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33 Hanois | LekkeSlaap
+9

33 Hanois

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-rylaan 33, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

33 Hanois bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-gastekamer met slaapplek vir 2 gaste in Plettenbergbaai se Piesangvallei. Die perseel is sowat 5 minute se stap vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand.

Die oopplan-gastekamer beskik oor 'n dubbelbed, badkamer met 'ns tort, kombuisie en 'n sitarea. Daar is ook 'n TV met Netflix, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en linne en badhanddoeke word voorsien. Dit het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot parkeerplek agter hekke.

Vanaf die kamer kan gaste 'n uitsig oor die Piesangvallei geniet of vanaf die dek en swembadarea. Die perseel is sowat 8 minute vanaf Plettenbergbaai se middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by 33 Hanois sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 33 Hanois
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hanois-rylaan 33, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 33 Hanois het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-rylaan 33, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQ3vWk8w33i3gfCXrlrHZNAp3yGDo8DazSoc7gYugZOv9DVrWs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 33 Hanois Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.06479 23.36513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!