Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 @ Nivica

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 38 @ Nivica
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rustin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rustin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Hi, ek sal enige tyd weer die plek bespreek. Dit was die moeite werd vir my geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Beste Rustin, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

38 @ Nivica
Marchell V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell V
Gesin met tieners

Wonderlik, sal dit beslis aanbeveel.

Beslis 'n goeie plekkie om by te bly. Die ligging is goed vir alles as jy iets rondom Langebaan beplan. Kommunikasie tot en met ons naweek was wonderlik. En die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Beste Marchell, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amanda

38 @ Nivica
Kaylin A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin A
Saam met vriende

We enjoyed every moment. Everything was so nice and clean. Shops were closeby.

It was safe enough for my son and for us. We had nice Netflix for the rainy night and could play music on the TV. Very quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Thank you Kaylin, we hope to see you again soon.

38 @ Nivica
Renee O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Warmly welcomed by Hugo who showed us the unit. New complex, lovely unit, new finishes, and everything that was required including Wi-Fi and Netflix which came in handy due to unusually cold and wet weather, for most of our stay. Electric blankets were a wonderful luxury. My only suggestion would be a small heater for the evenings at the TV. Deposit refund seamless. Would definitely recommend this unit to anyone looking for a comfortable and luxurious stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Beste Renee, baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

38 @ Nivica
Jenni D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni D
Saam met vriende

Met the needs for the long weekend.

Modern. Easy access. Back-up energy. Clean. Central. Practical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay.

Nice cosy apartment with a more than adequate kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, netjies en baie goed toegerus.

Pragtige plek met alles wat benodig word en meer. Vriendelik verwelkom deur Hugo wat ons baie inligting van die area kon gee. Amanda was ook gereeld in kontak. Sal 38 @ Nivica enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Baie dankie Andrea. Ons hoop ons sien julle gou weer.

38 @ Nivica
Engela A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie naby Club Mykonos en die mall.

Dit is weg uit die dorpsgebied - presies waar ons wou wees vir die Blue Lagoon Triathlon. Die woonstel is splinternuut, goed toegerus en baie veilig. Ons het vreeslik lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Beste Engela. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groet, Amanda

38 @ Nivica
Gafsa D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gafsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed four nights and wished we could stay longer. It was comfortable, convenient, relaxing and enjoyable. We will definitely be back!

The apartment is tastefully decorated and well-equipped, including a comfy bed and plush towels. It is close to the beach and across the road is a shopping mall. Amanda and Hugo were very accommodating and a pleasure to deal with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Thank you Gafsa for the great review. We would love to welcome you back soon.

38 @ Nivica
Lynne S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne S
Gesin met tieners

Luukse verblyf met vermaak vir lekker uitrus!

Die akkommodasie was puik. Ons het 'n lieflike woonstel gehad en alles was pynlik netjies toe ons daar arriveer het. Die eienares was baie bedagsaam en het verneem of alles aan ons vereistes voldoen en binne 24 uur ons deposito terugbetaal vir die breekskade. Dit is sentraal geleë en naby aan die see en winkels. Ons het ons tyd daar terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Beste Lynne, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Amanda

38 @ Nivica
Jonathan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V
Gesin met klein kinders

Great and relaxing.

Our stay was great. The unit and facilities still brand new and high end. Everything you need for a breakaway. You only need to bring your food. Shops and restaurants within walking distance is always a plus. We'll definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

38 @ Nivica se terugvoer

Thank you Jonathan. We would love to welcome you and your family again.

38 @ Nivica
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA820c140d928152989ec055e13cf4dc7485e618edf8322fc26d531dcb02634afc74f79ea1359d5b20b91ba8c475f9f879c3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Jon Olafsson Ave Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051708845177 18.051053190728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem