387 Bushbuck

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

387 Bushbuck bied oornagverblyf wat op die pragtige Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë is. Dit bied asemrowende uitsigte oor die lowerryke fynbos-vallei wat grens aan Oesterbaai-reservaat se strand.

Die huis beskik oor 3 ruim en suite-slaapkamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n skuifdeur wat lei na die patio en 'n asemrowende blik op die landskap bied. Al die en suite-badkamers is ingerig met 'n stort en 'n bad.

Die kamers kan apart of saam bespreek word.

Aangesien die landgoed met een van die beste gholfbane in die land spog, is dit 'n gholfentoesias se droom. Boonop het die landgoed sy eie privaatstrand. Oesterbaai bied ook stap- en voetslaanroetes en geleenthede vir voëlkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 387 Bushbuck gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false