4-Bedroom Home in Whale Rock Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié vierslaapkamer-selfsorghuis is in die veilige Whale Rock Gardens-landgoed in Plettenbergbaai geleë. Die landgoed is 4 km van Robberg Natuurreservaat af, 5 km van Plettenberg Bay Global Village af, en 6 km van The Market Square-winkelsentrum af. Die Keurboomsrivier Natuurreservaat is 13 km ver en die Bitourivier is 14 km ver. Pletterbergbaai Lughawe is 5 km van die huis af.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n onderdakstoep. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die eetarea het etenstafel met sitplek vir 8 en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV. Die leefarea lei deur stapeldeure na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en -stoele en braaigeriewe.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike buite-swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by 4-Bedroom Home in Whale Rock Gardens sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4-Bedroom Home In Whale Rock Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 710 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false