Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

410 Harbour Bridge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir 410 Harbour Bridge
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jackie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie J
Gesin met tieners

Was ok.

Die plek is baie veilig en is goed geleë, maar vir ons 3 dae se verblyf het ons geen warm water gehad nie. Nadat ons dit gerapporteer het, het hulle dit nie reggemaak nie. Jy moet ook jou eie krag laai as dit klaar is, dus nie lekker om op enkelbeddens te slaap as jy 'n getroude paar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianna M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dianna M
Besigheidsreis

As a business trip it was not very convenient, bad lighting and no dedicated workspace.

As I was on a business trip it was difficult to co-ordinate arrival and handing over of the keys as plane was late and collecting car took much longer than usual. Was continuously phoned to see where I was as the person meeting me had to go somewhere. Traffic into Cape Town was busy and it further delayed me. Likewise upon departure had online meetings and was advised that I could not have a later check out. After 11 latest and the attendant entered whilst I was still in the apartment. Was uncomfortable. DStv was mostly not working and suggest they should load the apps for DStv, Netflix and Showmax as most of us have a subscription to one of these services. The tv channels are extremely limited with no international news channels available on the package.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezaan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige atmosfeer. Puik ligging.

Puik geleë, naby genoeg aan die gebeurtenisse en ver genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit aanbeveel.

David het goeie diens gelewer. Was lekker sentraal en veilig en mooi. Om met die bootjie te ry was 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriel K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gabriel K
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Teleurstellend en swak diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie naby V&A Waterfront en by CTICC. Baie netjies, die konstruksiewerkers langsaan is redelik vroeg aan die gang, maar oor die algemeen uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

410 Harbour Bridge se terugvoer

Dear Mr Swart
Thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay at 410 Harbour Bridge, and the proximity to the V&A Waterfront and the CTICC.
Wishing you the very best
With kind regards
Carol - Reservations

410 Harbour Bridge
Vanaf
R2 855
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R2 855
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R2 855
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNDQ3OTAyLTRlNjctNDQ2ZC1hYTE4LWI2MjYxMTUwNWRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 855 per nag, vir 3 mense 6 5 1 4 Roggebaai Canal Lower Long Street 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.913139271618 18.426262127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem