Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Villa Med

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen partytjies of geraas word binne die woonstel of in die gemeenskaplike areas toegelaat nie.
- Gaste wat die swembad gebruik moet asb. aanvaarbare swemdrag dra.
- Daar is 'n breekskadedeposito van R1000 wat betaal moet word voor die inklokdatum. Enige skade sal vir die gaste se rekening wees.
- Die vertrekskoonmaakfooi is R550.
- Daaglikse skoonmaakdienste kan met die agent gereël word voor aankoms.
- Skoonmaakdienste kos R180 per skoonmaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elandstraat 1, 5 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bdff043132c984ab6b6b96337adcb24a6011a07adcaf3590bc7ef34b41847e7851a08cde410e94ac3f1b7bd7eff28f58581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1 Eland Road 5 Villa Med 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.52886 31.2217407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem