LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 514 Kruger | LekkeSlaap
+13

514 Kruger

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-weg, Kruger Park Lodge Eenheid 514, Hazyview, 12428, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

514 Kruger is 'n losstaande selfsorg-lodge in Hazyview, 'n plaasdorpie in Mpumalanga, wat wêreldbekend is vir die maklike toegang tot die toweragtige Panorama-roete. Kruger Park Lodge 514 is 'n huis wat volledig toegerus is en daagliks skoongemaak word.

Dié drieslaapkamer-lodge het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetkamer het 'n eetkamerstel met sitplek vir 6. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n dek met braaigeriewe wat uitkyk oor die dam.

Geriewe by 514 Kruger sluit swembaddens, tennisbane, putt-putt en 'n restaurant in. Die grootste trekpleister is die 9 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is. Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is net 12 km vanaf Kruger Park Lodge geleë. Staproetes vanaf die Phabeni-hek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 514 Kruger sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir 514 Kruger
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hornbill-weg, Kruger Park Lodge Eenheid 514, Hazyview, 12428, Mpumalanga
  • Gaste dink 514 Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-weg, Kruger Park Lodge Eenheid 514, Hazyview, 12428, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZTE4MmFiLTI1ZGUtNDYwMS04ZWI4LTdjMDIxYzJhYzNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Hornbill Road Unit 514 Kruger Park Lodge 12428 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.0354546 31.1351681
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!