LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 on Kloof | LekkeSlaap
+69

6 on Kloof

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir 6 on Kloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Danielle C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C
Enkelreisiger

Sulke gasvry en behulpsame mense! Sal definitief aanbeveel!

Sien sterre.

6 on Kloof's terugvoer

Dankie Danielle, dit was heerlik om jou hier te he. Jy is 'n fantastiese gas ook.
Groete, Ansa en Andre.

6 on Kloof
Dennis M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Excellent all round.

Well appointed, great service!

Ilana L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana L
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring!

Pragtig gerestoureerde 1920-gastehuis, gemaklike en ruim slaapkamers, mooi tuine om te verken, vriendelike en hulpvaardige gasvrou, veilige parkering. Wat meer kan jy vra! Ek sal 6 on Kloof beslis aanbeveel. Ongelukkig het ons net een nag oorgeslaap, maar ons sal definitief terug wees vir 'n langer besoek.

Pieter F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Enkelreisiger

Puik!

Parkering was bietjie knap.

6 on Kloof's terugvoer

Hallo Pieter ons parkering is intussen opgeknap. Ons het nou ruim plek agter sekureitshekke.
Vriendelike groete
Ansa

6 on Kloof
Dennis M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

6 on Kloof.

Good value for money - would use again.

Tracey C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek met 5 sterre - aan te beveel!

Sjoe, wat 'n lekker naweek in Bredasdorp! Ons gashere, Ansa en Andre, was vriendelik, behulpsaam en het ons onmiddellik tuis laat voel. Die akkommodasie is 5 sterre werd en die ontbyt was net so goed! Ons het verlief geraak op Max, die eienaars se hond. Sal beslis terugkeer wanneer ons weer in the omgewing is. Regtig 'n uitstekende B&B!

6 on Kloof's terugvoer

Danki Tracey en Mark, dit was 'n voorreg om julle te leer ken en te sien hoe julle die vreedsaamheid van ons dorpie geniet.

Groete,
Ansa

6 on Kloof
Elouise M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, wonderlike gasvrou en familie met passie vir hul gastehuis. 10 uit 10!

6 On Kloof gaan uit hul pad om gaste te verwelkom. Stylvolle kamers, heerlike ontbyt en hartlike ontvangs. Ek beveel 6 On Kloof graag aan vir enigiemand wat Bredasdrop en omgewing besoek.

Alta M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie rustig en professioneel. Eienaar en personeel het uit hulle pad gegaan om my veilig en tuis te laat voel.

6 on Kloof's terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om jou hier te kon ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete Ansa en Serah

6 on Kloof
John L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Besigheidsreis

Ansa verdien al die komplimente wat na haar toe kom.

Ons was vriendelik verwelkom. Ansa kon nie genoeg vir ons doen nie. Sy ken die dorp en die area baie goed. Ek hoop ons kry kans om terug te kom.

Marie-louise T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise T
Enkelreisiger

Fantastiese gastehuis!

Baie netjies, moderne verblyf! Eienaars en personeel ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Ek sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel!

Daleen H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Die kamer was netjies en goed geleë en die ontbyt was voorwaar lekkerder as lekker. Die eienaar en sy vrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Belinda G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met klein kinders

Outstanding hospitality!

We encountered Overberg hospitality of the highest degree here. So much so that we will most definitely be back and will use 6 On Kloof as our base to explore the surrounding area, including Cape Aghulus, Elm and Napier. Room was tastefully decorated, neat, clean and very comfortable bed, with good water pressure in shower. We recommend this establishment.

Wesley W - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley W

I thoroughly enjoyed my stay at 6 on Kloof.

The owner, Ansa and her assistant, Serah, were extremely friendly and accommodating. The rooms were comfortable and very clean with no expense spared on bedding. I appreciated it.

Elsabe V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, heerlik!

Baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik!

was R1 050
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAQGmQvFtKRnuhWiIvJVTBd1Zaxnu0r3v89i6Znadu54W4jKvPt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 6 Kloof Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 11:00 -34.53169 20.03726
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!