68 On Hofmeyr

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

68 On Hofmeyr is in die Helderberg-area aan die hange van die Hottentots-Hollandberge geleë met Valsbaai in die voorgrond. Gaste kan uitsien na uitgestrekte strande en asemrowende sonsondergange. 68 On Hofmeyr is net 'n entjie vanaf die Strand Gholfbaan en die Somerset Winkelsentrum.

Daar is 3 eenhede: Shallow, Sparrow en Welgelegen. Elke eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 'n badkamer en 'n kombuis. Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

68 On Hofmeyr is net 200 m vanaf die strand en die Strand se middedorp geleë. Die Stellenbosse Wynplase is net 10 minute hiervandaan en die V&A Waterfront in die stad is net 45 minute vanaf 68 On Hofmeyr.

Daar is tientalle doendinge en besienswaardighede in die omgewing, soos gholf, voetslaan, bootvaarte, branderry, visvang, abseil, wynroetes, die jagluiperdplaas, musiekfeeste, die liggiefees, teaters en winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 68 On Hofmeyr gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za