68 On Hofmeyr
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 15 Sep 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyerstraat 68, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
68 On Hofmeyr is in die Helderberg-area aan die hange van die Hottentots-Hollandberge geleë met Valsbaai in die voorgrond. Gaste kan uitsien na uitgestrekte strande en asemrowende sonsondergange. 68 On Hofmeyr is net 'n entjie vanaf die Strand Gholfbaan en Somerset Mall.
Daar is 3 eenhede, naamlik Swallow, Sparrow en Starling. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer en 'n kombuis. Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
68 On Hofmeyr is net 200 m vanaf die strand en die Strand se middedorp geleë. Die Stellenbosch-wynroete is net 10 minute hiervandaan en die V&A Waterfront in die stad is net 45 minute vanaf 68 On Hofmeyr.
Daar is tientalle aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing, soos gholf, voetslaan, bootvaarte, branderry, visvang, abseil, wynroetes, die jagluiperdplaas, musiekfeeste, die liggiefees, teaters en winkelsentrums.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jaar gelys 9
Ligging
- Hofmeyerstraat 68, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 68 On Hofmeyr het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyerstraat 68, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom