Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 River Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-pad, River Club 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 River Club bied selfsorgverblyf in die veilige en pragtige River Club Estate in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie en is stapafstand vanaf gewilde strande in die area.

Hierdie eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die dubbeldeure lei na die onderdakbalkon met 'n etenstafel en gasbraai. The River Club het gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, rivier, tennisbane en muurbalbane.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 River Club sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 7 River Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Piesang Valley-pad, River Club 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 River Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-pad, River Club 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9060f0f61128ad90f2f64ebac0a0d7a72ae9527f93a23bc998ace47c673127743d589b8e4365b41fa2cd09ae875167ab0f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Piesang Valley Road 7 River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061139189497 23.368649482727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem