LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 77 Marvern | LekkeSlaap
+16

77 Marvern

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 77, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 994 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

77 Marvern is in die kusdorp Struisbaai geleë. Die huis is 1,5 km van die hoofstrand en ’n kruidenierswarewinkel af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een ’n en suite-badkamer is. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, TV met sekere DStv-kanale, 'n binnebraai en 'n eetarea. Daar is 'n stoep vanuit die leefarea en dit het 'n braai en 'n omheinde tuin. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis.

Struisbaai het 'n pragtige strand wat vir 14 km van Struisbaai na Arniston strek. Die strand is ideaal vir watersport soos kajakvaarte, bootry, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërplankry, walviskyk en skulpies versamel terwyl jy op die strand stap.

Slaapplek

’n Bespreking by 77 Marvern sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Malvern-rylaan 77, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 77, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHyOSDrFvQJUTlnxNBF8RIbLaEaqsu29RQGqHtZyIfGpeVsSghZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 994  per nag (plek vir 6) 77 Malvern Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.807765 20.047808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!