LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Meerenzicht | LekkeSlaap
+20

8 Meerenzicht

2 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babianastraat 88, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 R2 063 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Meerenzicht is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Myburghpark, Langebaan. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en dit is net 'n paar minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 2 leefareas. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en dit is saam met die leefareas op die eerste verdieping geleë. Die ander drie slaapkamers is op die grondvloer.

Die kombuis is volledig toegerus met die nodige kosmaaktoebehore en daar is 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Een van die leefareas het 'n TV met sekere DStv-kanale en die ander het 'n braai-area.

Die huis het 'n groot agtertuin met 'n versorgde grasperk. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in 'n motorhuis beskikbaar.

Weens die watertekort sal wasmasjiene niebeskikbaar weens tensy gaste vir 7 dae of langer bespreek het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Meerenzicht sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 8 Meerenzicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Babianastraat 88, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 Meerenzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 750
Vanaf R2 063
per nag (plek vir 6)
was R2 750
Vanaf R2 063
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babianastraat 88, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38Y5pBFvaVqrbXWBnj2FSTbqoKBndV0Ghop99weBX5ct8im12s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 750, nou Vanaf R2 063  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 88 Babiana Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.099866256028 18.044735247513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!