Bayswater Akkommodasie by 8a on Gladstone | LekkeSlaap
+5
+5

8a on Gladstone

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gelderlandstaat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

8a on Gladstone bied gerieflike verblyf in Bloemfontein. Die dorp het verskeie historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel, en die leefarea het ’n etenstafel, gemaklike sitplek, ’n TV en DStv. Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe en parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.

Slaapplek

’n Bespreking by 8a on Gladstone sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Gelderlandstaat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gelderlandstaat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9izwzThJqBEGTrhCHxf5CvlggpvtgmmlOPViAo1hJa0BM8pSq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 Gelderland Street Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.089054421973 26.244711160613
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za