91 on Volstruis
Beskrywing
91 on Volstruis is in Sedgefield en bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang binne die eienaar se huis.
Dié gastekamer het slaapplek vir 2 persone en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook WiFi.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 91 On Volstruis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |