Aandblom 5
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aandblom 5 is selfsorgverblyf in die ouwêreldse kusdorp Stilbaai. Die dorp skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, breë riviermonding en verskeie marine en voëllewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenhede met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Altwee eenhede beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eenhede se kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die oopplan-leefarea het 'n TV met volle DStv en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. 'n Braai-area en eetarea buite is ook beskikbaar.
Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die area soos Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Jaar gelys 5
Ligging
- Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Aandblom 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom