Aanhouwen Cottages
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aanhouwen Cottages is net 4 km van die N2 af op die Viljoenshoop-pad. Ons het 5 gerieflike selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en die damme.
Daar is 2 kothuise met slaapplek vir 5 gaste en 3 kothuise met slaapplek vir 3 gaste. Elke kothuis het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie. Beddegoed word voorsien. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kothuise het 'n luisterryke uitsig oor die oop velde, die berge en die damme.
Aanhouwen Plaas het 2 damme vir hengelaars (vang en laat vry). Ander doendinge, sluit stap, draf en fietsry in.
Geriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Aanhouwen Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap