Acre Of Africa Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Acre Of Africa Guesthouse is in Boksburg, Johannesburg geleë. Die gastehuis is 12 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe en bied 'n wonderlike uitsig en die mees interessante kruietuin regoor die eiendom.
Verblyf word in 17 eenhede aan 34 gaste gebied. Die eenhede sluit 2 enkelbed-kamers, dubbelbedkamers, koningin- of knong-luukse kamers, luukse gesinskamers met 4 enkelbeddens, luukse-enkelbedkamers, gesinskamers, enkelbedkamers, 3-enkelbedkamers, deluxe koningkakmers en deluxe 2-enkelbedkamers in. Al die kamers het gerieflike beddens en die badkamer het ’n bad, stort, of albei. Elke eenheid het ’n privaat ingang.
Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, konferensiegeriewe, ’n kroeg, gaste-sitarea, wasgoeddienste, ’n speletjieskamer en 24 uur-ontvangs in. Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Acre Of Africa Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ravenswood Beyerspark Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng