Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acre Of Africa Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard 2-Enkelbedkamer
Slegs kamer.
Standaard Dubbelbedkamer
Slegs kamer.
Koningin Deluxe-kamer
Slegs kamer.
Luukse Gesinskamer met 4 Enkelbeddens
Slegs kamer.
Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFbQosKl6XLyYhYjrd9NAAnVczmrlAgLVhECMuTXWnLfsChe5p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 75 13 Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.19741094583 28.262355923653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem