Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acre Of Africa Guesthouse

Gastehuis
Standaard 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbelbedkamer
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningin Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons het 5 van hierdie kamers. Drie van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word om koninggrootte-beddens te vorm. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort of 'n stort en 'n bad, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer is op die grondverdieping in die tuin geleë en elke kamer het 1 enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Koningskamer
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met OVHD in. Die eenheid het ook ’n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met OVHD in. Die eenheid het ook ’n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met familiebed en 1 enkelbed or 3 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 1 koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens en 1 enkelbed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer met 4 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Daar is 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe. Let asb. op dat hierdie kamer op die boonste vloer is en via staaltrappe bereik word so dit is nie geskik vir kindertjies nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die tariewe sluit nie ontbyt in nie, maar ontbyt, middag- en aandete is teen eksra koste beskikbaar.

Aandete word tuisgemaak en sluit die gekookte maaltyd van die dag in (vis, hoender, bees of lam) asook 2 groentes en pap, rys, fynaartappels of tjips in.

Lughawe-pendeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Tariewe sluit daaglikse skoonmaakdiens, gratis sjokolade op kussings, skyfies en 1 bottel water in.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar mag net buite die kamers en in die kroeg gerook word.
Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n buite-lapa en konferensiekamer teen 'n ekstra fooi. Die gastehuis het 'n geldige dranklisensie en alkohol wat by die kroeg gekoop word mag op die perseel geniet word. Alkohol van buite mag nie op die perseel gebring word nie.
Besoekers word 'n ekstra koste per persoon opgelê en moet teen 22:00 die eiendom verlaat.
Gaste kan die lugversorging teen 'n ekstra koste gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFbQosKl6XLyYhYjrd9NAAnVczmrlAgLVhECMuTXWnLfsChe5p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 75 13 Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.19741094583 28.262355923653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem