+139
Selfsorg in Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Melissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Ongelooflik lekker. Vriendlike mense, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Ons is so bly om te hoor dat julle ’n ongelooflike lekker tyd by Adama gehad het en ons span se vriendelikheid waardeer het. Ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n heerlike verblyf!

Charlize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en goed toegerus. Die diens was uitstekend. Sal definitief weer by Adama boek. Die chalets is netjies en skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ons is bly om te hoor dat jy die diens, netheid en geriewe van die chalets geniet het. Dit beteken baie vir ons om te weet gaste voel gemaklik en tuis by Adama. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike verblyf.

Lizette S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ontspanne, uniek, veilig, kos vir die siel. Het 'n heerlike naweek by Adama spandeer waar ek kon swem in die plaasdam soos 'n ware plaasmeermin. Dit is gevolg met 'n heerlike bad met 'n glas wyn in die buitebad, want balans is belangrik Het nie baie diere gesien nie, maar al die unieke goedjies in die chalet was meer as genoeg om my vir ure besig te hou. Om al die naggeluide te hoor in die aand is baie goed vir die siel. Sal 10/10 definitief weer daar gaan kuier. Dankie vir jou uitstekende diens en kommunikasie toe ek die chalet geboek het, asook jou vinnige terugvoer met enige vrae wat ek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie Ons is só bly jy het jou naweek by Adama geniet — van plaasmeermin-oomblikke in die dam tot ’n ontspanne buitebad met ’n glas wyn (want ja, balans ís belangrik ). Selfs al het die diere hul eie planne gehad daardie naweek, is ons bly die unieke besonderhede van die chalet en die rustigheid van die naggeluide het jou siel ’n bietjie kom volmaak. Dit is presies waarvoor Adama daar is. Baie dankie ook vir jou vriendelike woorde oor die diens en kommunikasie — dit beteken regtig baie vir ons. Ons sien baie uit daarna om jou weer by Adama te verwelkom vir nog ’n heerlike wegbreek. Groete Nick Adama Chalets & Teepees

Keldon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Great safari trip - peaceful and relaxing. Great stay. Lovely location and sounds of the bush at night. Adama is in a great spot to access everything in the park. Customer service over WhatsApp was quick and friendly! Fluctuating water temperatures in the shower are worth the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your lovely review! We’re thrilled you enjoyed the peace, bush sounds, and easy access to the park — and that our team could assist quickly over WhatsApp. Yes, our gas water geysers can be a little temperamental at times, but it’s a small trade-off for eco-friendly solar power and uninterrupted water even during load shedding. We’re glad it didn’t take away from your overall stay and that you found it worth it! We’d love to welcome you back for another relaxing safari getaway soon.

Gillian V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Enjoyed our stay! Lovely stay! Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your lovely review We’re delighted to hear you enjoyed your stay and found the chalet clean and neat. It’s always our goal to make our guests feel comfortable and at home. We look forward to welcoming you back to Adama Chalets & Teepees!

Lettie B
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Rustig. Die foto's en die plek is presies dieselfde. Die gasheer het dadelik met my in verbinding getree met die reëlings, foto's, ligging en kode vir die hek. By ons aankoms was die "fire starter" reg en 'n sakkie hout vir 'n lekker bosveld TV.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Ons is bly om te hoor dat alles soos op die foto’s was en dat die reëlings en kommunikasie vir jou vlot verloop het. Dit is ook fantasties dat julle die bosveld-atmosfeer saam met die vuurstarter en hout geniet het — niks soos ’n lekker bosveld “TV” om die aand te geniet nie . Ons sien uit daarna om julle weer by Adama te verwelkom!

Zelna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustige bosnaweek met die geroep van jakkalse om die vuur snags. Was bo verwagting lekker. Dit was so lekker dat ons sommer dadelik weer bespreek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie, ons waardeer jou mooi terugvoer baie! Sien gou weer!

Marina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie dankie. Baie dankie, dit was 'n baie rustige atmosfeer en die huis is baie kunstig gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marina. Ons waardeer dit vreeslik baie! Hoop om julle weer gou te sien by Adama!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you for your feedback, we really appreciate it!

Yolandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlik! Ons het by Kingfisher tuis gegaan. Ons eerste aand was daar 'n redelike groot reenbui wat uitgesak het - ons het heerlik op die gemaklike bank voor die venster opgekrul en die wonderlike reen deur die groot vensters geniet. Om elke hoekie en draai is daar iets kunstig om te sien en ontdek. Ons het gevoel of ons in 'n ander wêreld was. Sal beslis aanbeveel. Die fotos kan ongelukkig nie die karakter van Kingfisher regtig vasvang nie - al jou verwagtinge word oortref wanneer jy Kingfisher binnestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien by Adama!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 242 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang