@ Andante Self-Catering
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barbertonstraat 6, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Andante is 'n volledig toegeruste selfsorg-ateljee. Dit is teen die golwende hange van die Helderberge geleë in die rustige en goed versorgde voorstad Heldervue in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.
Die ligging is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en na aan al die vernaamste toeriste-besienswaardighede en prentjiemooi ritte asook een van die moderne Sewe Wonders van die Wêreld: Tafelberg!
Die moderne selfsorg-ateljee is 40 m² groot en apart en privaat van die eienaar se woning. Dit bied ook 'n alarmstelsel en 'n balkon wat uitkyk oor Gordonsbaai, die Strand en die see.
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens), 'n slaapbank vir 'n kind of 2 klein kinders (onder 12), 'n aparte badkamer met 'n stort en haardroër, 'n oopplan-kombuis met alle geriewe nodig insluitend 'n wasmasjien, 'n ronde tafel met sitplek vir 6 wat maklik op die balkon gebruik kan word vir al fresco-etes. Ons voorsien tee, koffie, suiker en melk met aankoms.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Andante Self-Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 11
Ligging
- Barbertonstraat 6, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Andante Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barbertonstraat 6, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom