Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Pat Busch

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir AfriCamps at Pat Busch
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Juandre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Baie vriendelik en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig, rustig. Definitief 'n moet vir almal wat Africamps wil besoek.

Baie kinder-vriendelik. Ons was verras met 'n klein parkie vir die kinders. Staproetes is 'n bietjie te steil vir klein kinders, maar kon steeds gaan stap in die natuur. Let wel daar word warmwaterbaddens by elke tent geadverteer. Daar is nie by die tente nie, slegs by Pat Busch se cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Pragtige natuuruitsigte en heerlike kaggeltjie vir die koel aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicklaas A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicklaas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek vir 'n naweek.

Lekker plek vir 'n couple of familie. Geen geraas van motors, ens. Sal ander AfriCamps ook uittoets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a996b1f71a3dd34a50032f84d937413ae30e465e725241d8613832387d2cd688e2958c3eee432d07120fb6759c5a9a5fcc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 AfriCamps at Pat Busch Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.775923137218 19.99642048214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem