LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AfriCamps Klein Karoo | LekkeSlaap
+34

AfriCamps Klein Karoo

26 resensies
Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Tent
Selfsorg Sluit 'n komplimentêre skoonmaakdiens elke vierde dag in.
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat Oudtshoorn 'n droogte ervaar en die lae damvlakke die hoeveelheid wild kan beïnvloed.

Die volgende items of dienste word nie by die tarief ingesluit nie, tensy anders genoem: maaltye en drankies, doendinge en toere, daaglikse skoonmaakdienste, hout- en vuuraanstekers vir kampvure en die koolstoof.

Troeteldiere word ongelukkig nie op die plaas toegelaat nie, aangesien wild vry rondloop.
Hout en vuuraanstekers kan op die plaas gekoop word.
'n Opsionele ontbyt kan teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Plaas, Cango Caves-weg, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NDVjZTIyLTYzZmYtNDU3MS04NmQzLTAyYTA1MGRiYjc2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Buffelsdrift Farm Cango Caves Road 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.559791072232 22.228738691788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!