Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Deurdrift Cottages

Deurdrift 2
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n bad en 'n aparte stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n houtstoof toegerus. Tee, koffie, vars melk, en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Daar is WiFi en muurverwarmers vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Rook is verbode in die kothuise.
'n Oppasdiens vir babas is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet by die African Relish Cooking School and Office by Kerkstraat 34, tussen 08:00 en 17:00 Maandae tot Saterdae inklok. Gaste wat Sondae inklok sal spesiale reëlings ontvang.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die African Relish Cooking School wat deur die gaste gebruik mag word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deurdrift 1
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis en leefarea. Die eerste kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die tweede kamer kan as 'n biblioteekkamer gebruik word en het 'n enkelbed en 'n waaier. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n Queen Ann-houtstoof toegerus. Tee, koffie, vars melk, en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Daar is WiFi en muurverwarmers vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Rook is verbode in die kothuise.
'n Oppasdiens vir babas is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet by die African Relish Cooking School and Office by Kerkstraat 34, tussen 08:00 en 17:00 Maandae tot Saterdae inklok. Gaste wat Sondae inklok sal spesiale reëlings ontvang.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die African Relish Cooking School wat deur die gaste gebruik mag word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenishstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f354923c6c46af5e9237f9351f9ec6aabaebb015b39774114485c9b3e0f5ceed919bb661e0f15631bee07e0c60184ce2f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Devenish Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.223885 22.029346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem