Agulhas Akkommodasie by Afripoint Flat | LekkeSlaap
+9
+9

Afripoint Flat

Selfsorg
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelstertlaan 26, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Afripoint Flat is 'n knus woonstel vir 'n gesin van 3 in Struisbaai.

Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n plafonwaaier. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, die linne word voorsien.

Die slaaparea lei na 'n toe balkon met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. WiFi is ingesluit.

Struisbaai bied verskeie doendinge, soos visvang, kajakvaart, branderplankry, vlieërbranderry, walviskyk vanaf Julie tot Augustus en palingskyk in die hawe. Gaste kan ook 4 km na L-Agulhas ry om die Quoin Point-vuurtoring te sien of verskeie voetslaanroetes in die area verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Afripoint Flat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geelstertlaan 26, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 3)
Vanaf R670
per nag (plek vir 3)
Vanaf R670
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelstertlaan 26, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa67262ffce35f0b4164fcb4327f4fd19f54056324d14bd1857ec329d4eb7216d37b1c031fce3a2a8357ad4cc53a0a207045b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 3) 26 Geelstert Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.808814 20.050163
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za