Ruimsig Akkommodasie by Afrique Boutique Hotel Ruimsig | LekkeSlaap
+38

Afrique Boutique Hotel Ruimsig

Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Afrique Boutique Hotel Ruimsig
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Diny P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel.

Die kamers is baie mooi en skoon. Die mense is baie vriendelik en help graag. Die 24 uur-diens is puik.

Andoreth L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andoreth L

Puik mense en plek!

Dit was puik, puik, puik! Dit het gevoel soos 'n plekkie uit die stad. Almal was meer as vriendelik. Baie baie dankie.

Pieter V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very impressed with the customer service.

I was impressed with the customer service and all the helpfulness of the staff. I will recommend the hotel to friends.

Engela K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs is baie vriendelik en die plek is ongelooflik mooi en netjies.

Baie vriendelik en die gastehuis is skoon en netjies.

Betsie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie S
Besigheidsreis

Baie gasvry van die eerste ontmoeting af.

Baie vriendelike personeel wat uiters behulpsaam was. Skoon en netjiese kamer. Pragtige badkamer. Het die WiFi geniet. Hulle het ons baie welkom laat voel. Heerlik gebly. Sal enige tyd teruggaan soontoe.

Johan P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld verblyf in die dorp!

Baie vriendelike personeel en puik ruim kamers. Ontbyt en aandetes was besonders en die ligging van die hotel is baie sentraal. Sal beslis weer hier kom besoek!

Carmen M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M
Saam met vriende

Ek het gemaklik gevoel en ook baie tuis, verskriklike lekker gekuier!

Ek het gemaklik gevoel en ook baie tuis, verskriklike lekker gekuier! Ek sal enige tyd vir 'n naweek breek sluip daarna toe.

Niel S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker en goed geleë.

Giepie S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giepie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal dit vir almal aanbeveel vir wegbreek. Personeel op hulle beste diens. Als baie goed.

Yolanda C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike kliëntediens. Niks is te veel moeite nie. Beplan al klaar my volgende verblyf by Afrique Boutique Hotel.

Jillian B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was just to perfection!

Beautiful location, staff are super friendly. Great place to stay and leisure!

Jana B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

GREAT!

Diens was uitstekend! Dankie vir wonderlike verblyf. Dankie vir die vriendelike diens en heerlike ontbyt. Alle personeel is uiters vriendelik en hulpvaardig, veral Jason. Sal dit definitief aanbeveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

GREAT!

Service was excellent! Thank you for a great stay. Thank you so much for the friendly service and delicious breakfast! All staff are extremely friendly and helpful, Jason especially. Will definitely recommend!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Albert L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert L
Besigheidsreis

Dit was ongelooflik!

Dit is 'n baie spesiale hotel om in te bly. Dit is eksklusief, privaat en baie professioneel.

Claudette V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf, uitstekende staf en fantastiese eienaar!

Stylvol, rustig en smaakvolle verblyf. Sou graag langer wou bly en sal definitief weer by Afrique Boutique Hotel gaan bly. Op Valentynsdag bederf met 'n roos en houertjie lekkers.

Lizette S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Gesin met tieners

Baie lekker, so mooi en stil!

Ek kan dit baie sterk aanbeveel. Anatjie was baie vriendelik en so hulpvaardig. Ek en my dogter was op die hande gedra.

Patricia B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful experience

I was pleasantly surprised by the room, everything about it was beautiful. The food was delicious. I wished I could stay longer. Definitely worth the money!

Vanaf R1 849
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 849
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 849
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Equestrian-weg 343, Ruimsig, Roodepoort, 1732, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YzU4MmQ0LThmMTEtNGFkZC1iMmI0LTFkMmNmNTIyMmU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 849  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 343 Equestrian Road Ruimsig 1732 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.075609885891 27.845299243927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za