Agape Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agape is 'n luukse vakansiewoonstel in een van Langebaan se luukse woonbuurte, Calypso Beach, halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos. Die woonstel kyk na die see se kant toe en is stylvol gemeubileer met sagte leer- en houtmeubels. Dit is 'n pragtige woonstel in een van die mooiste dele van Langebaan.

Alhoewel die woonstel die eiendom met die hoofhuis deel, (kan apart gehuur word), is dit heeltemal privaat en beskik dit oor 'n aparte ingang van die strand af.

Agape bied slaapplek vir 4 gaste op 'n selfsorgbasis en beskik oor 2 en suite-dubbelkamers. Geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, draagbare braai en volledige DStv in. Linne en handdoeke word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Weens die droogte mag die swembaddens nie op die oomblik gebruik word nie, tensy gaste 7 dae of langer bly.

Slaapplek

'n Bespreking by Agape Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agape Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 635 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za