Aire del Mar Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Dalene V - Mei 2024
Algehele gradering
Ons kom vir seker weer.
Bernadette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Helette D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Belindie D - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely breakfast included.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Thank you, it was lovely having you guys here.
Looking forward to the next time.
Aire del Mar - Reservations
Niki H - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike en baie vriendelike diens en gasvryheid.
Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en uitstekende diens.
Hannelie V - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike kamer, pragtige uitsig.
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en netheid van uitstaande gehalte.
Anneri W - Feb 2020
Algehele gradering
Great views and wonderful service.
Johan D - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring om my vrou se 50 ste verjaarsdag te vier.
Riaan S - Des 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf met die beste uitsig, beste diens, kwaliteit verblyf en beste pryse.
Ben V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie oulike uitsig, alles wat nodig is is daar.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Ben,
Dankie vir jou oorsig kontak my gerus om my meer voorstelle te verskaf rakende die ster gradering vir die netheid, kliente diens en sekuriteit. Ek sou dit graag wou regstel.
Groete
Roelof
Oj B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hallo Oj,
Baie dankie vir jou resensie, en bly dat jy dit geniet het om by ons tuis te gaan.
In elke kamer is daar 'n badhanddoek vir elke gas en een handhanddoek. Dit word daagliks vervang of uitgehang om droog te word, tensy vervanging aangevra word. Die sepies is nuwe ongebruikte sepies wat ons self toedraai, en die botteltjies sjampoo is nuwe plastiek botteltjies wat gevul word uit 'n groter bottel goeie gehalte ongebruikte sjampoo. Ons is jammer dat dit nie vir jou aanvaarbaar is nie.
Groete,
Roelof - eienaar
Nicolaas F - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Marthinus B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hallo Herman,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Kom gou weer.
Groete,
Roelof - eienaar
Ferdinand B - Des 2017
Algehele gradering
Die nodige is daar.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hallo Ferdinand.
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. In die bed en ontbyt kamers is daar elke dag melk beskikbaar, maar ek vermoet dat jy in 'n selfsorg-kamer tuisgegaan het. Ons gee melk vir die eerste dag - en verwag dan dat gaste sal self-sorg'vir die res van hul verblyf. Maar jy kon gerus aangevra het.
Groete,
Roelof - Eienaar
Helga G - Sep 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Roelof
Anneke M - Mei 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Anneke.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Cornelia V - Des 2016
Algehele gradering
Dit voel soos jou huis weg van huis wat gasvryheid en vriendelikheid betref.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Cornelia.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ockie O - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jul boodskap. Ek is baie bly om te hoor dat julle die kuier geniet het!
Leon B - Jul 2016
Algehele gradering
Ja baie netjiese plek en hulpvaardige mense.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Dankie Leon,
Ons hoop om jou weer hier te sien!
Groete
Tim S - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooi en veilig - baie dankie!
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Ek is baie bly om te hoor dat julle die kuier geniet het!
Franciska L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie praktiese plekkie om in te bly.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hallo Franciska,
Ons is baie bly om te hoor dat jy kuier by AdM goed was - hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Linda S - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangename nag daar deurgebring!
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hallo Linda
Ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met jul verblyf in AdM.
Ons hoop om jul gou weer te sien!
Daleen C - Jan 2016
Algehele gradering
Die beste geluid in die wêreld is die see se branders!
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hallo Daleen
Ek stem saam met jou gevoel oor die see!
Ons is baie bly om te hoor dat jy dit geniet het!
Ernst M - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflik!
Hennie B - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Aire del Mar Guesthouse se terugvoer
Hennie - baie bly om te hoor dat jy tevrede was en die vrede wat ons probeer behou, geniet het!
Kobus B - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en 'n rustigheid ervaar, soos dit moet wees.
Gerda M - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardie diens!
Chantelle M - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Clive A - Mrt 2014
Algehele gradering
Happy with accomodation
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Dykstraat 77, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap