LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Akkommodasie @ Remembrance | LekkeSlaap
+57

Akkommodasie @ Remembrance

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 176 resensies vir Akkommodasie @ Remembrance
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Baie oulike gastehuis.

Eienaars is baie gasvry, kamers is baie netjies en skoon en altyd lekker om hier te oornag.

Alida C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en mooi.

Perfekte oornagplek, sal weer van hierdie plek gebruik maak.

Mariska P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Enkelreisiger

Het Potch toe gegaan om vir vriende te gaan kuier en dit was die perfekte ligging omdat dit naby aan al die hoof attraksies is.

Baie netjies en skoon. Net wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Goeie en veilige parkering op die erf asook goeie sekuriteit.

Cg N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cg N
Enkelreisiger

Het ongelooflik lekker gebly, die plek was baie netjies en skoon gewees.

Ongelooflike mooi en oulik plek. Baie skoon en netjies. Die buitekant van die Remembrance is ook baie skoon en lyk ongelooflik aanloklik.

Schalk S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, gerieflike, netjiese verblyf.

Sal beslis weer gebruik maak van hul dienste en hulle ook aanbeveel.

Delene D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D

Baie vriendelik en behulpsaam.

Veilige parkering en sal weer terugkeer.

Johan B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en huislik.

Groot en ruim vertrekke.

Amedee P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amedee P
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en skoon.

Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Gerieflik, netjies en skoon.

Maria H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria H
Saam met vriende

Rustig en ontspannend

Pragtige opset, skoon en aandag aan klein details. Die dekor is inspirerend met verrassings om elke draai.

Barney K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Cecilia het 'n fyn hand in wat sy doen. Ons beveel die plek beslis aan.

Barry A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry A
Enkelreisiger

Extremely pleasant.

Cecelia and Janneman made every effort to make my stay comfortable. They even drove me to a nearby restaurant and fetched me again when my meal was finished as I did not have transport due to the fact that I was flying my plane home to Harrismith the next day. Lovely people.

Anna-marie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies.

Heerlike 2 aande by Cecilia en Janneman oornag. Eenheid was ruim, met 'n lieflike klein kombuisie. Sterk WiFi-sein en pragtige tuin. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Henriette B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Gesin met tieners

Lovely and spacious.

Beautiful and inviting premises. Spacious and clean self-catering overnight accommodation. Very friendly and helpful hosts.

Hetty V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty V

Vriendelik, kleurvol, skoon en naby NWU.

Pragtige rustige atmosfeer, alles skoon en smaakvol. Lekker naby aan die universiteit.

Carin B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en mooi.

Alles wat nodig is, is beskikbaar in die eenheid. Heerlik geslaap, skoon en pragtige kuns.

Udette K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K
Gesin met tieners

Gemaklike oorslaapplek op pad Kaap toe.

Ons het as gesin van 5 in ‘n gesinseenheid oorgeslaap. Remembrance het ‘n unieke kunstige karakter en ons verblyf was baie gerieflik. Die eenheid was geskik vir langer verblyf ook, sou dit nodig wees. Goeie waarde vir geld.

Philip O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Gesin met tieners

Sentraal geleë naby die NWU, want ons het my dogter teruggeneem Pukke toe.

Dit is in baie rustige area en ons kon maklik beweeg vanaf die gastehuis na die NWU en waar my dogter se akkomodasie is, asook na die winkels en besighede soos nodig.

Heleen L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik en waarde vir geld.

Sonnet C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnet C
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike ervaring! Beveel ten sterkste aan!

My seun begin hierdie jaar voltyds studeer by NWU, en ons kon lekke slaap by Remembrance terwyl ons sy verblyf by die universiteit rustig uitsorteer. Pragtige plek, volledig toegerus. Netjies, skoon, baie rustig. Genoeg spasie vir almal. Mooi onderhou - alles werk. Die gashere is baie vriendelik, en behulpsaam. Baie, baie dankie, sal beslis weer hier kom lekke slaap!

Braam N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam N
Gesin met klein kinders

Sake.

Vriendelike diens. Goed toegeruste verblyf.

Hannes M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim eenheid, goed toegerus.

Cecilia het ons vriendelik ontvang. Die eenheid was ruimer as wat ons verwag het met n stoep as bonus. Klein probleem met TV was vinnig uitgesorteer. Lekker gebraai.

Thelma O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Gesin met tieners

Heerlike en rustige verblyf.

Vir die tweede keer het ons heerlik daar gebly en die gasvryheid was uitstekend. Die kamers is baie mooi uiteengesit en netjies. Veilige parkeerplek agter hoë mure en baie naby aan die NWU. Die gastehuis is 100% waarde vir geld. Ek sal dit aanbeveel vir almal en aan die einde van 2021 sal ons weer daar tuisgaan.

Marietjie V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Gerieflike oornagplek, met alles wat jy nodig het.

Gerieflike oornagplek, met alles wat jy nodig het en gawe gasheer en gasvrou.

Helene B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met tieners

Baie netjies en ruim.

Alles wat mens benodig is daar en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir seker aanbeveel.

One Peter 2 Projects (pty) Ltd A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
One Peter 2 Projects (pty) Ltd A
Enkelreisiger

Pleasant stay.

I came to do some work in Potch, and I will book here again.

Rachel E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon met alles wat jy benodig.

Dit is 'n pragtige plek. Silwerskoon en netjies. Baie ekstra moeite gedoen met heerlike bederfies. Eienaar baie vriendelik en bedagsaam en baie behulpsaam.

Suretha S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha S
Gesin met tieners

Dis 'n pragtige en skoon gastehuis!

Vriendelike ontvangs, mooi en skoon eenheid, pragtig en netjies.

Amanda S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Eienaars is baie gasvry en altyd lekker om daar te oornag. Pragtige en veilige opset. Sal weer daar oornag.

Peter V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi selfsorgeenheid en baie goeie waarde vir geld.

Eenheid nommer 3 is baie goed toegerus met al die nodige fasiliteite vir 'n heerlike nagrus! Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons beveel die gastehuis baie sterk aan en sal weer daarvan gebruik maak!

Petro V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Enkelreisiger

Sal definitief weer gaan.

Beslis die moeite werd.

Johan J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, veilig, net wat nodug is.

Sal weer daar bly. Is al wat nodig is om te sê.

Thea V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Gesin met tieners

Very good value for money.

Thank you, we enjoyed our stay.

Dario G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dario G
Enkelreisiger

Netjies en vriendelike diens.

Die kamer/eenheid was netjies en goed toegerus. Die ontvangs was vriendelik en laat toe vir 'n baie gemaklike omgewing.

Janine V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Enkelreisiger

Ek kom elke jaar terug.

Skoon, netjies, alles wat jy benodig, veilig en baie gasvry.

Elize V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Gesin met tieners

Uitstekende diens.

Dit was ons 2de keer, en weer het dit nie teleurgestel nie. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Bets P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie kort, maar ongelooflik aangenaam.

Hulle verdien elke ster wat daar is. Wens ons kon langer by hul bly in hul lieflike gastehuis - dis voorwaar 'n 10/10-blyplek.

Yolanda B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Enkelreisiger

Baie netjies en vriendelike diens.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs. Die kamer, kombuis en badkamer was baie netjies en skoon. Baie dankie daarvoor.

Margaretha H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het altyd welkom gevoel, wanneer ons (ná 'n uur of drie uit) weer teruggekeer het.

Die ou huis is pragtig. Goed geleë, met gerieflike en veilige parkering. Die “stoep” het my hart gesteel. Hier kon jy net sit en die rustigheid van die tuin inneem, of na die voëls luister, terwyl jy jou koffie geniet. Ons kamer was ruim genoeg en netjies, met koffie, tee, melk en beskuit beskikbaar. Dankie vir jou gasvryheid, Cecilia. Jy sien ons binnekort weer.

Philip O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Gesin met tieners

Stil en baie rustig.

Heerlike verblyf in baie stil area. Baie sentraal en naby aan NWU Pukke.

Finette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Finette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en silwerskoon!

Janneman staan reg om enige versoeke te vervul. Ons het baie welkom gevoel en het heerlik gebly. Goed ingerigte en ruim kamer.

Sydney T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies gerieflik, sal weer daar tuis gaan.

Dankie vir gasvryheid en besorgdheid na krag af was. Omgewing en tuin laat mens tuis voel.

Herman S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens en gerieflik!

Janneman en Cecilia is wonderlike mense en ons sal die verblyf vir enige persoon aanbeveel.

Helena D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees, lekker ruim en die air con 'n lewensredder!

Was netjies, baie gasvry, uniek en die plek was baie ruim. Die buitestoep is lekker.

Dalene D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Die kamer was pragtig en ek het my verkyk aan die tuin.

Marisa W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W
Saam met vriende

Pragtige gastehuis met kuns oral om jou.

Die gastehuis het die interessantste hoekies en kunswerke om elke draai. Mens kan jou verkyk aan al die mooi. Dis lekker sentraal geleë, skoon en goed ingerig. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Niel D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Enkelreisiger

Netjies en baie vriendelike personeel.

Baie oulike plekkie, net genoeg vir 'n persoon. Ligging is fantasties en omgewing is pragtig. Sal aanbeveel.

Elize V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese verblyf en waarde vir geld.

Amanda S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Baie oulike plekkie.

Baie mooi en netjies en baie gasvry.

Hentie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf, bietjie klein en warm, maar heeltemal voldoende vir die doel van een nag se vinnige oorslaap.

Sien sterre.

Susanna K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna K
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan en sal dit beslis aanbeveel.

Anelda D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda D
Gesin met tieners

Remembrance is 'n baie gesellige, gerieflike en rustige verblyfplek.

Alles was silwerskoon en die beddens en beddegoed goeie kwaliteit en gemaklik. Die tuin is besonder mooi, met interessante hoekies. Dit is goeie waarde vir geld. Ons eenheid was ruim, met 'n stoep.

Lood M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike diens.

Vriendelik ontvang, voel welkom, rustige omgewing.

Sonja K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Saam met vriende

Baie lekker.

Die plekkie is baie netjies, skoon en baie mooi. En die eienaars baie vriendelik en gasvry. Sal definitief hulle aanbeveel en weer gebruik.

Konnie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konnie V
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Netjies en skoon, kombuis goed toegerus. Aangename mense, ons sal weer daar oorslaap

Isa V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isa V
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly!

Dit was ons tweede keer dat ons by Akkommodasie @ Remembrance bly, ons voel baie tuis en bederf as ons daar oorbly. Baie dankie dat ons daar kon braai, ons het dit baie geniet.

Cornelia V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met vriende

Net 'n plesier!

Dit was stil, rustig, skoon en naby aan alles!

Barry V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer, skoon en goed geleë.

Ons was baie tevrede met die huisvesting. Die kamer was baie netjies, skoon, goed toegerus en dis sentraal geleë.

Ana L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gemaklike verblyf.

Dit is ‘n baie oulike plek en ideaal vir wat ons nodig gehad het.

Deon B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Enkelreisiger

Top gehalte verblyf!

Van my aankoms was ek deur Janneman laat tuis voel. Kamer was baie gerieflik en netjies! Ek sal regtig @Remembrance aanbeveel en sal vir seker weer daar oorbly!

Annemie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Al wat ek sal voorstel is, beter koffie as Ricofy. Nescafe sal werk en gefiltreerde waterkan in die yskas asb.

Alretha D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alretha D
Enkelreisiger

Gemaklik.

Word baie vriendelik ontvang. Die kamers is netjies en het alles wat 'n mens nodig het.

Petro V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Gerieflik en skoon.

Sal beslis aanbeveel, dit is goeie waarde vir geld en baie rustig. Eienaars is baie aangename mense.

Hans M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M
Gesin met tieners

Ons is daar weg met die hoop dat ons lewenspad ons sommer gou weer Potch toe sal neem, net om weer by Remembrance te kan oornag.

Ons is met ouwêreldse sjarme en hartlikheid ontvang, en dis presies waarin die hele Remembrance gehul is, van die tuin tot stoep, die voordeur tot die katel: ouwêreldse sjarme en hartlikheid. Remembrance calls into remembrance, but also facilitates moments to remember. Alles van die hoogste gehalte, van die linne tot die koffie en beskuit.

Michelle H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Gesin met tieners

Dit was wonderlik, lieflike mense. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Ons was vriendelik ontvang, plekkie is pragtig, skoon en gemaklik, ons sal definitief weer daar gaan kuier. Baie stil en naby aand die dorp.

Yolande D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Saam met vriende

Tuis.

Ons was baie vriendelik ontvang, dit was netjies en pragtig uitgelê. Die verblyf is naby alles en ons het vir seker tuisgevoel.

Elrien V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien V
Enkelreisiger

Kleurvol.

Ek is vriendelik ontvang en daar is sonder ophou seker gemaak het dat ek niks kortkom nie. Jul gasvryheid en betrokkenheid het my beïndruk. Baie dankie.

Lorne D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behulpsaam, vriendelik, gerieflik en alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Joria S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joria S
Gesin met tieners

Impressive, spacious and considerate.

Rustige atmosfeer, tweepuntproppe, genoeg spasie, yskas met ys, gemaklike parkering, alarm in elke kamer, gerieflike toegang om in en uit te ry. Baie dankie! Sal weer gaan.

Monica S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Tuis.

Die beste gastehuis vir 'n goeie nagrus, stilte, geen geraas. Janneman gaan uit sy pad uit om van hulp te wees, dankie. Skoon akkommodasie.

Andre B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met tieners

Veilig, netjiese, bekostigbare oornagverblyf.

Bekostigbare, netjiese verblyf naby die PUK - eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Hou van die dekor.

Johann D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld en huislike atmosfeer.

Baie netjies kamer met genoeg duvets en komberse vir die koue Potch-aande. Kamer het 'n huislike en warm atmosfeer gehad. Ek sal weer daar gaan bly.

Thelma O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Gesin met tieners

Baie netjies en het dit al reeds aanbeveel aan vriende.

Ons het baie lekker gebly en sal weer van die akkommodasie gebruik maak as ons in Potchefstroom moet oorbly. Baie vriendelik ontvang en die akkommodasie was baie netjies gewees.

Marlene B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Waarde vir geld.

Baie netjiese plekkie. Alles was soos geadverteer. Was daar vir my kind se hokkietoer, wedstryde van vroeg tot donker, kon in en uit soos ons wil. Sal weer daar gaan oorslaap.

Wilmari T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari T
Besigheidsreis

Wonderlike mense maak lieflike plek!

Uiters billike verblyf en maklik om op te spoor. Baie netjiese oornagverblyf vir die haastige reisiger.

Erika H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf, netjies en skoon, baie aangename eienaars en waarde vir geld.

Karen V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Enkelreisiger

Ek sou graag langer wou bly!

Ek sal vir seker weer hier kom bly. Nie omdat ek oornagslaapplek nodig het nie, maar om te kom rus!

Lourens D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Sal elke keer teruggaan.

Sal elke keer teruggaan, is die nagrus werd.

Jimmy V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy V
Enkelreisiger

Lekker rustig.

Kamers is mooi en skoon en privaat.

Ken K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken K
Gesin met tieners

Baie netjies, kan sien eienaar doen moeite.

Baie behulpsaam en inboek was maklik en eienaars het uit hul pad gegaan om te vir seker ons was gelukkig en veilig. Baie dankie vir moeite.

Naomi H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Gemaklik, veilig en vriendelik.

Dit was maklik om te bespreek en het geen ongemak ervaar nie. Ons is verwag en vriendelik verwelkom. Blyplekke was gemaklik en skoon en goed toegerus. Beste van als is dat dit bekostigbaar is. Sal weer daar bly.

Callie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S
Saam met vriende

Vriendelik ontvang, netjies en skoon, sal weer daar gaan slaap.

Sien sterre.

Julanda K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julanda K
Gesin met tieners

We were very comfortable and felt safe during our stay.

Very comfortable and safe area, close to shopping centre and petrol stations.

Jeanette L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilig.

Baie lekker gebly by Remembrance. Janneman en Cecelia is baie gaaf en behulpsaam en doen meer as vereis om seker te maak dat die verblyf gerieflik en aangenaam is.

Sanet J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en netjies.

Ek kan enige tyd die gastehuis en die gasvrou voorstel. Kamers is mooi en gemaklik ingerig. Netjies en veilig met al die nodige geriewe. Tuin is pragtig. Voertuie is veilig. Diens is perfek.

Petro E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E
Besigheidsreis

Rustig.

Heerlik, mooi kamer, baie skoon. Sal vir 'n paar dae aaneen daar kan bly. Sal beslis weer daar boek.

Lizette D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Dit was die beste akkommodasie wat ons in die afgelope 4 jaar nog beleef het.

Ons was ongelooflik vriendelik ontvang. Die blyplek was so huislik en ongelooflik netjies. As ek ooit weer Potchefstroom besoek is dit definitief die enigste plek waar ek weer sou tuisgaan. Net jammer ek het Remembrance so laat ontdek.

Danie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Enkelreisiger

Heerlik gerieflik. Naby die universiteit.

Oornagverblyf was baie gerieflik. Baie netjiese kamer en geriewe. Sal beslis weer hier kom oornag. Baie dankie.

Marizanne W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne W
Saam met vriende

Sakpasprys.

Alhoewel die prys baie goed was, was dit baie warm en daar was net 'n waaier. Die lig in die kamer was baie flou en ons moes aantrek vir 'n troue so dit was moeilik om grimmering en hare te doen. Die kamer was lekker groot. Die badkamer was baie klein met min plek om mens se goed neer te sit. Verder was daar geen probleme.

Warren S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S

Vriendelik, gemaklik en awesome.

Ons was as 'n familie daar, maar my kinders is nie meer tieners nie. Hierdie mense het ons so gehelp dit is ongelooflik. Baie dankie.

Ina B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Enkelreisiger

Netjies skoon en gerieflik geleë.

Sien sterre.

Tarina V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis en baie vriendelike behulpsame eienaars.

Ek is mal oor Remembrance, dit was my tweede keer en vir seker nie my laaste keer nie. Cecelia en Janneman was baie gasvry en het my baie tuis laat voel en was baie behulpsaam. Dis netjies, skoon en net beautiful!

Susanna R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna R
Enkelreisiger

Briljant.

Pragtige gastehuis, baie gerieflike kamer, lieflike eienaars - het uit hul pad uit gegaan om met te help met die bushaltes en om vir my 'n laaier vir my selfoon te leen. Ek het alles baie waardeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Brilliant.

Beautiful guesthouse, very comfortable room, lovely owners - went out of their way to assist me with bus stop pick - ups/drop - offs and lending me a charger for my cellphone. All very much appreciated.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Interessante gastehuis met al die versierings in die tuin.

Plekkie het voldoen aan ons behoeftes. Naby aan Universiteit. Sal weer daar oornag in die toekoms.

Dewald P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Cecilia was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer van hulle verblyf gebruik maak. Kamer is groot en alles is op hulle plek.

Jolani B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolani B
Enkelreisiger

Wat 'n lekker plekkie.

Het heerlik gebly, sal dit definitief aanbeveel en wens ek het vroeër van die plekkie geweet. Baie gawe mense, netjies en skoon.

Elna A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna A

Baie gemaklik.

Dit is baie veilig en gemaklik, sal net voor stel dat daar asb. lugversorging in al die eenhede moet wees.

Schané M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schané M

Rustige atmosfeer.

Ek en my dogtertjie het een aand deurgebring by [email protected] en dit was regtig baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. 'n Pragtige en kleurvolle plek waar jy om elke hoek en draai 'n kunswerk raakloop. Ek sal hierdie plek vir seker aanbeveel.

Christel S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S
Enkelreisiger

Heerlike atmosfeer en baie bekostigbaar.

Ek het heerlik gebly, dit is 'n pragtige atmosfeer en baie bekostigbaar. Ek het gevoel dis baie veilig, selfs vir 'n dame wat alleen oornag.

Liezel N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam en gerieflik.

Die verblyf was aangenaam en gerieflik. Die kamer was netjies en skoon. Die gastehuis is naby aan die winkels op die Bult en is baie sentraal geleë. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Danie W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, skoon en goed in stand gehou. Fantastiese diens en ontvangs. Ligging baie sentraal.

Charmaine C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Remembrance is 'n pragtige gastehuis.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit is baie netjies en mooi.

Ivone V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivone V
Saam met vriende

Pragtige plek met karakter!

Sal definitief weer by Akkommodasie @Remembrance oorbly met ons volgende besoek aan Potch! Was mal oor die plek!

Coelette B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coelette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig, alles wat jy nodig het, silwerskoon!

Dit was ongelooflik oulik en silwerskoon binne. Gemaklike beddens. Rustig! Ons het 2 aande gebly en is alweer op pad daarheen. Eersste keuse vir verblyf in Potch. Kombuis baie goed toegerus! Cecilia is vreeslik hartlik en laat jou onmiddellik tuis voel!

Cornelia V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Stil, rustig en skoon!

Dit was heerlik om tussen Aardklopvertonings 'n plekkie te hê waar ons kon rus en verfris!

Nikki N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki N
Besigheidsreis

Aangenaam.

Dankie vir die vriendelike staf en Cecilia, jy is tops. Moes weens werksdoeleindes die verblyf paar keer aanpas, en jy het nie gehuiwer om te help. Baie dankie.

Etienne G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf teen 'n uiters bekostigbare prys.

Baie goeie kliëntediens ontvang van dag een af, eienaar was bereid om help met enigiets. Kamers was baie netjies en skoon. Elke kamer het 'n alarm, dus hoef jy geensins te stres oor veiligheid nie.

Henrico V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico V
Enkelreisiger

Alles wat nodig was vir een aand.

Baie gemaklik, voel soos jou eie huis!

Tina C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina C
Enkelreisiger

Aangenaam, dankie.

Fantastiese verblyf. Dankie. Warm en entoesiastiese diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant, thank you.

Great stay, thank you. Warm and enthusiastic service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adri V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie mooi. Heerlik. Wens ons kon langer bly.

Chantel N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N

Mal oor die plek.

Kinders kon lekker speel. Sien julle weer volgende jaar.

Anell S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell S
Enkelreisiger

Pragtig, huislik, ruim en besonder bekostigbaar.

Ingerig om vir langer verblyfbehoeftes te voorsien. Ruim kamer en badkamer wat kleurvol, huislik en netjies ingerig is.

Milly V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welkom in die koue winter.

Ek was aangenaam verras oor die rustige, huislike en kunstige atmosfeer. Ons is hartlik verwelkom en dit was 'n rustige aandjie op die platteland. Die eenheid het oor die nodige fasiliteite beskik en ons was gepantser teen die koue. Sal definitief weer van hul gebruik maak in die toekoms.

Graham R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R
Besigheidsreis

Fantasties.

Ek het wonderlik gebly en sal weer daar gaan oorbly. Die eienaars is gasvry en vriendelik.

Joe V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, skoon, veilig.

Ontvangs was baie goed. Baie mooi, veilige en skoon akkommodasie.

Coenie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie P
Gesin met tieners

Lekker, netjies.

Baie lekker!

Elize J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en vriendelike diens. Gerieflike en skoon verblyfeenheid met alles wat jy nodig sal hê.

Remembrance is baie sentraal geleë in 'n veilige, rustige area en baie naby aan die Universiteit. Die akkommodasie is netjies en skoon en beskik oor al die nodige geriewe. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Ek sal Remembrance beslis aanbeveel en ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Talita R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan definitief nie op 'n ander plek bly as ons Potchefstroom toe gaan nie!

Bekostigbare verblyf, netjies, skoon en eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

Danie O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, ruim en sentraal geleë.

Baie dankie vir al jul moeite en vriendelike diens. Was heerlik om daar oor te geslaap het, baie veilig, gerieflik, ruim en stil omgewing. Naby als.

Tania S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Te kort maar baie gerieflik.

Die verblyf was waarde vir geld en baie mooi. Ek is mal oor die kunstige "touch" orals. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Frik M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik M
Enkelreisiger

Netjies, met alles wat nodig is.

Heerlik geslaap, en die kamer het alles wat nodig is. Televisie nie werkend, maar vir my nie bepalend.

Jacques D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Gesin met tieners

Aangenaam eienaars baie behulpsaam.

Eienaars baie aangenaam. Verblyf is ruim met alles wat jy benodig. Het wel net 1 nag oorgebly, maar kan dit aanbeveel vir enige iemand van 'n groot gesin tot 'n paartjie.

Mareli N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en wonderlike waarde vir geld.

Eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Janneman en Cecile was vriendelik en baie behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Rina A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina A

Lekker plekkie met my gesin gewees!

Alles was goed! Ligging was goed! Net DStv kan meer kanale kry!

Mari K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met goeie diens.

Baie netjies. Naby aan PUKKE en eetplekke. Definitief waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.

Elzabe V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en vriendelike verblyf.

Die akkommodasie het in meer as ons behoefte voorsien. Die beskuit was `n aangename verrassing.

Tertius K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons doeleindes.

Kamer was pragtig en netjies. Sentraal geleë. Vriendelike en behulpsame diens. Baie goeie waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

Johann G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Besigheidsreis

Ek wens ek kon [email protected] op elke dorp of stad in SA dupliseer.

Ek is 'n veteraan reisiger en het die voorreg gehad om vir die eerste keer in 'n plek soos hierdie vir amper 2 weke aaneenlopend tuis te gaan. Hierdie gastehuis bied beslis meer as die normale (selfs super luukse) gastehuise. Wat dit verder besonders maak is die kleurryke tuin en verrassende hoekies in die tuin. Die verblyf was elke dag pynlik netjies (ek oordryf nie hier nie). Die gasvrou, Cecilia, styg beslis ook ver bo die normale gasvrou uit, en haar gesindheid maak die verblyf net soveel meer aangenaam.

Brenda O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim kamer.

'n Netjiese gastehuis met pragtige tuin en 'n ouwêreldse bekoring. Ons het baie gerieflik gebly en die akkommodasie is baie billik vir wat jy kry. Sal gewis weer van hulle gebruik maak!

Junanda D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Junanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig. Dit het gevoel soos 'n vakansie.

Alles was regtig fantasties, behalwe vir die feit dat daar nie warm water was, die aand, nie. En toe ons daar aankom, was daar niemand om ons te ontvang nie. Ons moes om die huis loop en soek vir mense. Ons het toe die eienaar se kontaknommer gekry en gebel; van daar af het ons toe met alles reggekom. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel vir ander mense. Ons het baie lekker gebly.

Myleen O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Myleen O

Goed toegerus en skoon beddegoed en Lina met vriendelike gasvrou.