Alikreukel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alikreukel is in Hartenbos en bied verblyf vir 8 gaste slegs 2 minute se stap vanaf 'n winkelsentrum.

Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Daar is 4 slaapkamers. Twee van die kamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Die kamers deel 2 badkamers. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan in die privaat sitkamer voor die TV met DStv.

Die eenheid het ingeboude braaigeriewe.

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet met die eienaar gereël word. Parkeerplek vir 1 voertuig is in die parkeerarea beskikbaar. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Hartenbos bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos die ATKV-oord, die Hartenbos Waterpark en die ATKV-Hartenbos Museum van Die Groot Trek.

Slaapplek

'n Bespreking by Alikreukel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alikreukel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za