Alkantsee
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alkantsee is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid in Struisbaai. Hierdie kusdorpie spog met 'n turkoois see en 'n 14 km-strand, afgewissel deur pragtige klein strandjies. Vandaar die naam, Alkantsee wat omring deur die see aan beide kante beteken.
Alkantsee Annex bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskas, ketel en 'n mikrogolfoond.
Die Alkantsee-kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapakamer het 'n dubbelbed en 'n see-uitsig. Die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het ook 'n uitsig oor die privaat tuin.
Daar is 'n verskeidenheid restaurante, winkels en doendinge soos swem, stap langs die see, visvang, kajak en voëlkyk in die area. Struisbaaistrand het Blouvlagstatus. Die Atlantiese- en Indiese Oseane ontmoet mekaar hier aan die Suidelikste punt van Afrika. Die nabygeleë Agulhas Nasionale Park het 'n pragtige kuslyn met see-uitsigte.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Alkantsee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom