Allegro Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig in die gastehuis oorgebly.
Salome L - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Pieter J - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Gida D - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel in die Groot Karoo!
Helena F - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Renata L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Astrid B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Friedrich R - Mei 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid, lekker aandete en 'n goeie ontbyt vooraf in eenheid geplaas.
Beaulah R - Mei 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf, goeie waarde vir geld.
Allegro Guest House se terugvoer
Ja, beurtkrag skep maar 'n groot probleem waarvoor ons ongelukkig nie 'n oplossing het nie. Ons poog wel om dit vir ons gaste geriefliker te maak deur te sorg dat hul darem elektriese lig en Wi-Fi beskikbaar het tydens beurtkrag. Elektriese komberse dien ongelukkig ook geen doel as daar nie elektrisiteit is nie.
Ons het naamborde by die gastehuis se afdraai vanaf beide roetes. Ek kan glo dat die straatligte wat af is, dit seker moeiliker maak om die borde te sien. Jammer daarvoor.
Annique B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig gebly.
Michelle C - Des 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Sandra L - Sep 2019
Algehele gradering
Veilige en netjiese kamer. Gerieflik met die lekkerste aandete.
Michelle L - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en baie skoon.
Michael B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gelukkig.
Jc H - Okt 2017
Algehele gradering
Aan te beveel.
Allegro Guest House se terugvoer
Baie dankie! Ons is bly jul het jul verblyf by ons geniet.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Suzette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Als was perfek.
Alessandro P - Des 2016
Algehele gradering
A nice location for a trip through Prieska.
Brian S - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Allegro Guest House se terugvoer
Dis reg. Ons bied aandete aan, maar ons advertensie noem dat dit vooraf bespreek moet word. Ongelukkig is Prieska n klein dorpie en geen eetplek is op Oukersaand oop nie.
Johan P - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Susan T - Jul 2016
Algehele gradering
Goed toegerus, baie mooi en netjies en baie vriendelik ontvang.
Hendrik B - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Lize-mare M - Mrt 2016
Algehele gradering
Veilig en mooi kamers.
Lees meerAllegro Guest House se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor dat jou beddegoed nie skoon was nie - ons het nogal n probleem met die stukkies sement wat nog uit die dak val aangesien dit n nuwe gebou is.
Jammer oor die vassit - ons het gesien die sleutel se een puntjie is afgebreek en het die sleutel vervang.
Anneke V - Des 2015
Algehele gradering
Baie tevrede.
Theunis V - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en sal weer besoek.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom