LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allen Grove Selfsorg | LekkeSlaap
+27

Allen Grove Selfsorg

Kamer 1
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié smaakvol versierde eenheid het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar wat ook as eettafel gebruik kan, en die kombuisie het verhit-en-eet geriewe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei en breekware wat dit ideaal maak vir selfsorg. Verder is kan 'n haardroër en strykgeriewe aangevra word. Gratis WiFi is beskikbaar. Koffie, tee en beskuit is in die kamer beskikbaar. Die kamer kan daagliks op aanvraag skoongemaak word. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Rook is streng verbode in alle binne-areas. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar wat ook as etenstafel gebruik kan word. 'n Mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe is in die kombuis wat dit ideaal maak vir selfsorg. Koffie en tee met beskuit is in die kamer beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n haardroër en strykgeriewe in. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Rook is streng verbode in alle binne-areas. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar wat ook as etenstafel gebruik kan word. 'n Mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar wat dit ideal maak vir selfsorg. Ander geriewe sluit 'n haardroër en strykgeriewe in. Tee en koffie is in die kamer beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n outomasiese hek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Rook is streng verbode in alle binne-areas. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAen1jkEOp5EcG3iz63jeWC0NA5qnrooGjys9KTbG7x5MYVqp3RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 5 Peperboom Street Allen Grove 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.081285822923 28.228200674057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!