LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allen Grove Selfsorg | LekkeSlaap
+27

Allen Grove Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Rook is streng verbode in alle binne-areas.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAen1jkEOp5EcG3iz63jeWC0NA5qnrooGjys9KTbG7x5MYVqp3RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 5 Peperboom Street Allen Grove 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.081285822923 28.228200674057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!