Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel 54

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 54 Die Alikreukel, Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alikreukel 54 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige ATKV-vakansieoord in die hartjie van Hartenbos. Dit is ideaal geleë, sowat 130 m van die strand af en 50 m vanaf 'n winkelsentrum.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies.

Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n klein stoep. Die groot skuifvensters verseker 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste het toegang tot die geriewe in die kompleks, soos 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n waskamer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Alikreukel 54 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Alikreukel 54
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Eenheid 54 Die Alikreukel, Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel 54 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 54 Die Alikreukel, Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeba52fcddb03bb8bd60964f46c2fde0d31c6cb6cd3b670e4160c04a189fa238f113581575b39286b1631c2f3cd45f2dfab2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Unit 54 Die Alikreukel Kaap de Goede Hoop Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.126060389746 22.115868601694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem