Altair Luxury Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Altair Luxury Villa is 'n selfsorghuis met 'n 180º-uitsig oor die see. Dit is oos van Groot-Brakrivier en net 18 kilometer van George se lughawe af geleë. Dit is naby verskeie asemrowende besienswaardighede op die Tuinroete.

Die villa het 4 en suite-slaapkamers waarvan 3 kamers koninggrootte-beddens het en die ander kamer 2 driekwartbeddens het. Al die kamers het uitsigte oor die oseaan en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die villa het 'n oopplan-leefarea en -eetarea met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n groot binnehof met 'n swembad, buitestort en 'n kuierarea met braaigeriewe en 'n pizza-oond.

Skoonmaakdienste is beskikbaar, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae. Was en stryk van klere is uitgesluit by die skoonmaakdiens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Altair Luxury Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false