LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanzi Beach House | LekkeSlaap
+43

Amanzi Beach House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Amanzi Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annette S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Asemrowende uitsig vanuit jou bed.

Asemrowende uitsig vanuit jou bed in al 5 slaapkamers, op die bank voor die TV, langs die plonspoel, by die etenstafels binne en buite en selfs in die kombuis waar jy staan en kosmaak! Die huis is nie net pragtig versier nie, maar ook baie goed toegerus (veral die kombuis) met alles wat nodig is vir 'n baie gerieflike en gemaklike strandvakansie, en word baie skoon en netjies gehou deur die skoonmaakpersoneel. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Maklike en gerieflike toegang tot die strand (alhoewel heelwat trappies, goeie oefening). Ons het 'n wonderlike vakansie hier geniet en sal baie graag weer kom.

Kerryn H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn H
Gesin met klein kinders

Awesome!

Wow! What a beautiful place. Comfortable, clean and beautifully decorated accommodation with a 180 degree view of the ocean. Magnificent sunrise every morning and we even managed to get a glimpse of whales and dolphins. Easy access to a private beach. So sad to leave. We will definitely be returning!

Jerry M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry M
Gesin met klein kinders

Fantastiese vakansiehuis met pragtige seeuitsig.

Die pragtige seeuitsig vanaf deck met swembad wat deel vorm van onthaalarea skep 'n wonderlike kuier- en ontspanne atmosfeer. Loopafstand vanaf die strand. Huis is goed ingerig met ruim kamers en sekuriteit. Die daaglikse skoonmaak diens is 'n groot bederf.

Albertus V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Baie aangename naweek gehad.

Alles was perfek en 'n baie goeie naweek gehad.

Deborah S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah S
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Amanzi Beach House was amazing. The views from all the rooms are breathtaking and the staff were so friendly and helpful. I would recommend it to anyone.

Amanzi Beach House's terugvoer

Good day Deborah

We are thrilled you enjoyed your stay and look forward to having you stay with us again.

Amanzi Beach House

Amanzi Beach House
Rachelle S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle S
Gesin met tieners

We as a faimly had a wonderful stay, I will use the house again.

Cleanliness and very friendly staff which made us feel very comfortable. My two old parents were with me and the staff very very kind in helping me with them because of the stairs. Beautiful location and a awesome vacation.

Lize M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Gesin met tieners

Weggesteekte juweel ─ stukkie hemel op aarde reg hier in Suid Afrika!

Wonderlike bestemming waar jy jou batterye behoorlik kan herlaai ─ waar daar iets vir die hele gesin is. Van hele dag op die stoep sit, oor die see tuur en die wêreld se probleme kan oplos, tot visvang en vlieërs vlieg saam met die kinders, tot ure in die golwe spandeer en weer jou kinderlewe herleef terwyl jy sandkastele bou of jou voete in die sand begrawe. Die personeel is hulle gewig in goud werd en die huis is pragtig, gemaklik, netjies en het alles wat mens se hart kan begeer.

Magda E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magda E
Gesin met tieners

Amanzi Beach House is a lovely place with a full seaview and easy beach access, excellent service.

We were 2 adults and 4 teenagers, and apart from the fact that we had lovely beach weather (could swim almost every day), all was superb. It would also be comfortable in bad weather, as it is spacious and you enjoy the sound and view of the sea from all the rooms. The hosts are very friendly, helpful, kind, and Faith kept the house super clean and neat - she is also a briskly friendly person. A quiet beach where you can have long walks. Amanzi Beach House ticks all the blocks - the only thing I would change to make it 100% perfect, is move it a little further away to exclude the (tiny) view of the main road.

Charlene M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Relaxing private getaway with family and furkids.

Stayed at Amanzi Beach House with family for a week. Amanzi is petfriendly and our furkids had a ball. The beach is very quiet and most of the time you have the beach all to yourself. The house is lovely and everything it promises on the website. The views are spectacular and you will never want to leave. We will definitely visit again in future!

Ben P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice.

Ek sal verseker weer gaan die uitsig wat jy daar het is iets besonders. Johan is beslis 'n aanwins vir Amanzi. Die bediende het 'n besonderse sin vir humor.

Max G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Max G
Gesin met klein kinders

Desembervakansie by die see saam met familie.

Uitstekende bestemming, huis is goed toegerus (lugversorger sal welkome toevoeging wees!), Johann en sy span lewer uitstekende diens en die ligging naby die see is 'n droom. Umzumbe is 'n rustige klein dorpie met pragtige strand en die Suidkus het genoeg doendinge. Ons kan Amanzi met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Susan H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Asemrowend!

Vanaf ons hartlike welkom met ons aankoms, tot ons vertrek, het Amanzi in al ons behoeftes voorsien. Dit was voorwaar 'n wonderlike week gewees en ons het dit terdeë geniet.

Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green-laan 243, Umzumbe-strand, Suidkus, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMjA1MDYxLWMyYjMtNDMwNi05NGFhLWEyZDM0MjIzYmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875  per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 243 Green Lane Umzumbe Beach 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.61479909846 30.546535849571
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!