Ami’s Place

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 29 Aug 2019.

Beskrywing

Ami’s Place is in Myburghpark in Langebaan geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die aparte woonstel is op 'n woonerf geleë, beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en afstandbeheerde plafonwaaiers en ligte. Die badkamer het 2 wasbakke, 'n toilet en 'n ruim stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, Snappy Chef-stoofplate en -oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die balkon het braaigeriewe waar gaste lekker maaltye saam kan voorberei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Ami’s Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ami’s Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 29 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false