We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Ami’s Place | LekkeSlaap
+26

Ami’s Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Babianastraat 13, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ami’s Place is in Myburghpark in Langebaan geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die aparte woonstel is op 'n woonerf geleë, beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en afstandbeheerde plafonwaaiers en ligte. Die badkamer het 2 wasbakke, 'n toilet en 'n ruim stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, Snappy Chef-stoofplate en -oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die balkon het braaigeriewe waar gaste lekker maaltye saam kan voorberei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ami’s Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ami’s Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Babianastraat 13, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ami’s Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Babianastraat 13, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQBqxB2RvptV2XTiwm2Zg0YLKK1JTCsOiQfPSznNkfeQB5ESCpO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 13 Babiana Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.100424 18.039215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem