LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anchorage River House | LekkeSlaap
+32

Anchorage River House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Anchorage River House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liske M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liske M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles was regtig puik! Mooi plek, baie skoon en netjies en die swembad was 'n bonus!

Coert E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en baie gemaklik, het dit geniet.

Langs die rivier van Stilbaai in gemak, kan nie verkeerd gaan nie, was net te kort.

Sunette L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig en netjies.

Baie mooi plekkie gewees om oor te bly, sal vir seker weer gaan kuier.

Eben V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige oornag plek.

Na sononder kon ons lekker buite sit en braai, en oor die rivier uitkyk,. Dit was heel aangenaam nadat die verkeer op die hoofpad na Stilbaai afgeneem het.

Marianne L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L
Gesin met tieners

'n Uitsonderlike paar dae wat ons baie geniet het.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons het heerlik gerus en die omgewing en ligging was onverbeterlik. Die gasvrou was baie vriendelik en professioneel en ons sal beslis weer terugkom hierheen.

Anchorage River House's terugvoer

Marianne, baie dankie vir jou mooi terugvoering, dit was so lekker om julle hier te he, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groette aan amal.
Margot

Anchorage River House
Renske S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Ons het in die selfsorg-eenheid gebly en dit het alles wat mens nodig het. Dis baie netjies en skoon. Die uitsig van jou stoepie af oor die rivier is baie mooi en mens kan ver langs die rivier stap.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Renske

Thanks very much for your lovely review. Much appreciated. We are glad you enjoyed your time with us. It was great to have you.
Hope to see you again some time.

Best regards,
Annette & Craig

Anchorage River House
Leonard V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om Stilbaai te geniet.

Ek skryf hierdie resensie teen my sin, want ek sou dit verkies dat so min as moontlik mense weet van The Anchorage. Julle sal ons beslis weer sien. Dankie vir die bly.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Leonard,

Thank you so, so much for your kind words. It was great to have you here with us and we hope to see you again soon. Glad you had a good time.

Best regards,
Annette & Craig

Anchorage River House
Carla T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n lieflike wegbreek gehad.

Ek en my man het 'n heerlike wegbreek gehad. Die eienaars was verskriklik vriendelik en hulpvaardig en het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die feit dat dit teen die rivier geleë is skep 'n rustige atmosfeer, selfs op koue of winderige dae is dit so mooi, 'n mens voel jy hoef nie noodwendig uit te gaan nie. Ek sal The Anchorage graag aan vriende en familie aanbeveel, en self weer gaan as ek die geleentheid kry.

Lizelle K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K
Enkelreisiger

Pragtige rustige gastehuis.

Annette het my dadelik tuis laat voel. Ek was mal oor my groot kamer. Alles was netjies en rustig. Hulle sal my definitief weer sien.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Lizelle,

Thank you very much for taking the time to rate us and for staying with us. It was so nice to meet you. It would be nice to have you here again.

Best regards,
Annette and Craig

Anchorage River House
Helena V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Gerieflik. Gasvry.

Ons het lekker gekuier en geslaap.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Helena,
Thank you so much for your lovely review, we really appreciate it. We are glad you enjoyed your stay with us.
We hope you had some welcoming rain on your farm!
Best regards,
Annette and Craig

Anchorage River House
Tania I - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania I

Baie vriendelike eienaars en lekker ligging.

Baie vriendelike eienaars. 'n Rustige en veilige area. Daar kan net aandag gegee word aan die kamers. Die handdoeke was gevlek en geskeer en die toilet het gelek. Verder was dit skoon en netjies.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Tania

First of all thanks very much for staying with us. Thank you for taking the time when I called to talk about your guest comment. As we spoke about we will replace the 2 towels which are slightly torn but we cannot see that there is a leak in the toilet. We checked a couple of times now but it is always dry around the toilet in the room you mentioned.
We appreciate that you have recommended us to your friends. We are looking forward to welcoming them.

Best regards

Annette en Craig

Anchorage River House
Antony S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig, goed toegerus en eienaars is uitstekende gashere.

Baie goeie diens, lekker langs die rivier met 'n ongelooflike uitsig. Kamers was mooi netjies en ons ontvangs was fantasties. Sal dit beslis aanbebeveel.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Antony,
Thank you so much for your great review, it is much appreciated. It was nice to meet the 2 of you, and I am glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again. Best regards, Annette and Craig.

Anchorage River House
Nadine T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike diens in 'n pragtige omgewing, uitstekende waarde vir geld!

Ons verblyf was heerlik. Die kamer is goed ingerig, en kraaknetjies. Die daaglikse diens was 'n groot bederf! Die honde het in ons harte ingekruip - gevoel soos huis weg van die huis. Was lekker om naby aan die gevoel te wees maar ver genoeg dat dit steeds rustig is. Beslis een van die lekkerste kuiers nog. Die gasheer en gasvrou is regtig ingestel om goeie kliëntediens sonder om privaatheid in te boet.

Annette V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer as wat ons nodig gehad het!

Ons het verskiklik lekker gebly by The Anchorage in Stilbaai! Die eienaars, Annette en Craig, is regte hartsmense en het uit hul pad uit gegaan om seker te maak alles is 100%. Ek sal die verblyf verseker aanbeveel vir almal! Ons het in kamer 4 gebly - alles was perfek - en wow, die mooiste sonsondergange!

Anchorage River House's terugvoer

Dear Annette,

Thank you very, very much for the lovely review, it is much appreciated. We are glad you enjoyed it. It was great to have the two of you staying with us.

Hope to see you again sometime.

Best regards,
Annette and Craig

Anchorage River House
Robin V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robin V
Saam met vriende

Excellent service, beautiful place.

What impressed me about this accommodation was the warm and friendly reception that we received when we checked in. The rooms were spotless and we enjoyed the option of having a shower plus a bath in our unit. Lovely place to stay.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Robin,
Thanks very much for your review. We are glad you enjoyed your stay with us. It was nice to meet the 3 of you.
Hope you had a nice trip further.
Kind regards

Annette & Craig

Anchorage River House
Jan En Ida T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan En Ida T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Die area is regtig mooi. Die kamer ten volle toegerus net so ook die kombuis en badkamer, maar dis die heel eerste plek in SA waar ek al ooit "Europlumbing" teëgekom het. Wat 'n verrassing. Dit het my laat terugdink aan my vroeë jeug in Nederland.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Jan and Ida,
Thank you very much for taking the time to send a review. Much appreciated. It was nice to have you guys here. We are glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you again some time.
Baie dankie. Mooi dag.
Groete
Annette & Craig

Anchorage River House
Willem G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontvangs en verblyf.

Ons uitsig oor die rivier en landskap was baie mooi. Ons het die tyd so baie geniet dat ons langer wou bly.

Anchorage River House's terugvoer

Dear Willem,

Thank you so much for the lovely review. Much appreciated. It was nice meeting the two of you. We are glad you enjoyed your stay.
We hope to see you again sometime.

Kind regards
Annette

Anchorage River House
Graham C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike ervaring!

Die ontvangs van die gashere was absoluut fantasties. Elke kamer is ruim en skoon met als wat jy nodig het. Uitstekende ligging, weg van die gewoel van die dorp.

Karlien W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat jy nodig het vir 'n wegbreek!

Dit was absoluut wonderlik om hierdie stukkie paradys te ontdek met sulke vriendelike eienaars. Die ontspanningsarea is asemrowend. Julle gaan ons beslis weer sien!

Arina C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Baie stil, en heerlike verhitte swembad!

Badkamer baie mooi en gerieflik. Kombuisie is goed toegerus.

Menita K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menita K
Besigheidsreis

Beautifull view.

Thank you for your kindness and wonderful service.

Dewald L - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid skoon; vriendelike ontvangs - waarde vir geld.

Mooi uitsig. Kamers ruim en skoon. Vriendelike ontvangs. Let op vir afdraai; moeilik sigbaar in die donker.

Albert S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met vriende

'n Pragtige plekkie langs die rivier.

'n Baie lekker aandjie gehad by Anchorage met mooi kamer en swembad-area, asook baie vriedelike eienaars wat regtig kyk na hulle gaste. Sal hulle weer besoek, dankie.

Cheryl B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Gesin met tieners

Baie Dankie!

Ons sal weer gebruik maak van die verblyf en dit definitief aanbeveel.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAede2f8b1757be50881762ea02a9cd18e25f468596eb76d8caefb455448725afdb8fb9cd602ac88ac59e7635d227a13cfe6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R305 Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.351272923492 21.414314070818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!