Andante

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Andante is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer.

Die eenheid is op die boonste verdieping en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n oopvou-slaapbank in die sitkamer vir een of twee persone addisioneel.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het ook 'n binnebraai. Gaste kan van die swembad gebruik maak en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Andante sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Area 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andante gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R800 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]