Andros Skiathos
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4 Andros Street, Skiathos Bay, Mykonos, , Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Andros Skiathos is in die bekoorlike kusdorpie Langebaan geleë. Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg en is gerieflik geleë, stapafstand van Club Mykonos met sy casino, restaurant, strand en ander geriewe af. Ons is ook baie naby die Laguna Mall.
Hierdie lieflike dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die boonste badkamer is toegerus met 'n toilet en wasbak. Die huis het 2 TV's, DStv, 'n binnebraai en 'n lieflike balkon met 'n draagbare braai en stoepmeubels.
Langebaan is net meer as 100 km van Kaapstad af, teen die Weskus. Een van die hoofbesienswaardighede is die wit huise wat omring word deur die kristalhelder water van die Langebaan Strandmeer. Vakansiegangers kan vlieërbranderry, seilplankry, kajakvaarte en hengel geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Andros Skiathos sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Andros Street, Skiathos Bay, Mykonos, , Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Andros Skiathos het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4 Andros Street, Skiathos Bay, Mykonos, , Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom