Angelene’s Guest House
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kieriehout 29, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angelene’s Guest House bied 'n uitsig oor Hartenbos en die oseaan en bied gerieflike verblyf in Hartenbos Hills.
Hierdie ruim gastehuis het 8 kamers en 1 woonstel. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale en sekere kamers het waaiers. Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers met'n dubbelbed in elk. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan op die stoep op die eerste verdieping of in die gemeenskaplike sitarea voor die TV of die kaggel ontspan. Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste het toegang tot die kombuis.
Veilige parkeerplek word voorsien en gaste moet asb. in toegewese areas rook.
Angelene’s Guest House is 3 km vanaf die strand en Hartenbos se seefront met sy winkels, restaurante en die waterpark. Hartenbos bied ook verskeie doendinge soos swem, hengel, walvis-, dolfyn- en robkyk tussen Maart en November en gaste kan besienswaardighede soos die ATKV-Hartenbos se museum van die Groot Trek besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kieriehout 29, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Angelene’s Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kieriehout 29, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom