LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ankerview Guest House | LekkeSlaap
+39

Ankerview Guest House

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Ankerview Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Catharine V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Catharine V
Saam met vriende

Nog nooit so onwelkom gevoel in my lewe nie, was so spyt ekt namens my vriende ook bespreek. Het skaam gekry.

Die plek was netjies, mooi, pragtig geleë, maar uiterste swak diens. Ons het die aand takeaways bestel, en daar was nie eers ‘n enkele mes of vurk of lepel in sig nie. In die kamers was daar nie eers koffie uitgesit vir die oggend nie. Ek het al baie deur die webtuiste geboek, en hierdie was die mees onaangename ervaring nóg. Ek gaan vir seker die eienaar kontak. Ons het gereël oor ontbyt, en toe ons die oggend kom sit en ons koffie skink, toe word ons aangepraat dat ons nie gesê het dat ons ontbyt gaan eet nie, dit omdat my man en sy vriend al 05:30 weg is om die Cape Town Marathon te hardloop, en die aand gesê het dat hul nie ontbyt sal kan kry nie omdat dit eers vanaf 07:00 bedien word. Ek was nog nooit so behandel in enige gastehuis geassosieer met die webtuiste nie.

Ankerview Guest House's terugvoer

Thank you for your review and for finding our guest house to be neat and beautiful during your 1 night stay. You booked 2 bedrooms for 4 adults however on your arrival you were 4 adults plus a child. This was not communicated or mentioned prior to arrival therefore on arrival we informed you that there will be an extra charge for additional guest which you refused to pay and then you requested to exchange the charge with not having breakfast the next day due to you leaving early for the Marathon. On the morning you requested to have breakfast we then informed you again what the agreement was but you continued to decline to pay the additional charge for extra guest. We strive our utmost best to make all our guest feel comfortable and happy, we thank you for staying with us.

Ankerview Guest House
Milandie G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milandie G
Saam met vriende

Het vreeslik lekker gebly, sal vir seker weer kom.

Het baie lekker gebly en welkom gevoel. Was vriendelik ontvang en kon vroeër inboek en later uitboek op aanvraag, het dit baie waardeer. Ontbyt was ook heerlik! Ons sal vir seker weer wil gaan kuier.

Vanaf R1 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-weg 85, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgqOIf8FPvxBOuuDPbcKDgTKbgCbSWSduPf2Zo8iAKFwV3P25k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 85 Joubert Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9115 18.399906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!